The best all-rounder bike to have is...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MalcolmX

Race Dog
Joined
Nov 7, 2008
Messages
1,580
Reaction score
50
Location
Somerset West
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het lank gewonder oor hierdie storie en ek kon nog nooit besluit wat is beste all-rounder bike om te hê nie, dit sluit in redelike harde off roading, touring en ook 'n bike vir werk toe en terug.

Ek praat van 'n bike met al daardie funksies in een package.   O0

Ek het lank gedink oor dit en besluit die XR650/R! ('n bike wat jou 'n adrienalien rush gee!!)  :deal:

Dis maar net my idee uit 'n paar duisend.

Watter bike dink julle is DIE BESTE ALL-ROUNDER in ons huidige oomblik. (Sorry vir al die mixed tale)
 
Top