Baie dankie vir jou hulp! Sy is n goeie vriendin - ons ry altyd saam - selfs buite die Honne se heining...

Hoe lyk haar fiets in jou opinie?
[/quote]
Nie te sleg nie. Baie kosmeties, geen enjin skade nie. slegs die regter kant. Die Tail piece lyk egter sleg, skrape en gebuig.
Ook gekyk bande was hard.
Die regter spieel is nie gebreek nie maar krapmerke is maar oral sigbaar. Seat het afgekom maar het nie geskeur nie.
Major slide en die tailpiece het teen die barrier "reflect"