Thanx chaps!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Uiltjie

Race Dog
Joined
Jan 10, 2007
Messages
2,627
Reaction score
16
Location
Caledon
Bike
AJS (all models)
Jis jis

Sorry ek antwoord nou eers, maar ek maar my hande vol gehad om die TA oor Sir Lowries te kry in vanmiddag se swart suidoos!

Fokkit, maar hy is maar lam in die bene, lekker op die grondpad, maar ek weet nie so mooi nie, ek gaan maar hou by 'n liter of niks!

Ja ek is 'n seuntjie van 110kg, 41 jaar oud!

Nee, die TA is nie 2de hands nie, maar 'n demo wat die Honda dealer self so ge-modify het. Hy het wragtig alles op, Leo Vince, sump guards, chain guards, crash bars, radiater guards, jet kit, alles! Maar, heelaas, dis nog bietjie min by die horsepower ding!

Ja, ons is Overbergers, en soos Katoom ges�ª het, we cover all the exits!

Ek gaan more 'n '06 Varadero ry met Arrow pype en fuel inj en 6 gears, vir so R12k meer. Wat julle, is dit die moeite werd, Katoom so, hy's 'n ou Varadero rider (Paarl tot Mosselbaai - 2 ure!)

Cheers en thanx vir al die verwelkomings!
 
Top