Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: "Die stukkie vleis"  (Read 477 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tonteldoos

"Die stukkie vleis"
« on: January 12, 2007, 01:59:49 pm »
'n Ouderling word gevra om die Sondag in die kerk 'n paar woorde te spreek.

 

Hy begin om te sĂ?ÂȘ:

 

Geagte broers en susters!!!  Vandag wil ek met julle praat oor 'n stukkie vleis......! DAAI stukkie vleis!! Daardie stukkie vleis wat broers en susters van mekaar skei.....!!! Daardie stukkie vleis wat MAN EN VROU van mekaar kan laat skei.....!!! Daardie stukkie vleis wat families uitmekaar skeur sodat hulle vervreemd raak van mekaar......!!! Daardie stukkie vleis wat vrouens met vrouens laat baklei, broers en susters.....!!! Daardie stukkie vleis wat partykeer meer buite is as wat hy binne is....en dan ook meer binne is as buite.....!!! Broers en susters dit is daardie stukkie vleis wat soveel pyn en ook soveel plesier kan bring.....!!!

 

LIEWE BROERS EN SUSTERS ek praat vandag met julle oor "die tong".
Challenge = Innovation = Change
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
"Die stukkie vleis"
« Reply #1 on: January 12, 2007, 07:35:28 pm »
:lol:
Arme kerk tannies is almal flou teen daardie tyd  :roll:


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Kev

  • Guest
"Die stukkie vleis"
« Reply #2 on: January 12, 2007, 07:39:19 pm »
Quote from: "GIDEON"
:lol:
Arme kerk tannies is almal flou teen daardie tyd  :roll:

 
Now that is funnier than the joke!  :lol: