42 Grade in Kapteinskloof Sat22 Feb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 8, 2010
Messages
22
Reaction score
0
Location
Bloubergsands Cape Town
Bike
BMW F800GS
Ek besluit toe om Van kaapstad grondpad te ry na langebaan en na my gesprek met stoetbul, besluit ek toe om Kapteinskloof ook in te sluit.

Kom saterdag oggend pak ek my goedjies en laat loop na malmesbury, mooreesbug, koringberg tot by die afdraai na kapteinskloof.

Stoetbul het my gewaarku dit gaan warm wees, maar ek wou nie hoor nie en toe ek daar aankom toe staan die kwik op 42Grade celcius.

EK was byna dood. mens kan nie ry in sulke hitte nie.

Jy kan nie stadig ry nie dan is dit te warm.

Jy kan nie vinnig ry nie dan is dit nog warmer want die lug is so warm dit brand jou.

NOOIT weer in sulke hitte nie. (wel tot volgende keer.)

Hier is ek bu die begin met die berg voor my.
IMG00118-20100220-1042-Copy.jpg


Klein detour reg bo op die kloof
IMG00123-20100220-1111-Copy.jpg


deel van die afdraend
IMG00125-20100220-1112-Copy.jpg


Aan die einde deur die kloof
IMG00128-20100220-1117-Copy.jpg



Het ak al gese dis warm
IMG00127-20100220-1116-Copy.jpg





 
Top