"On the road" costs, unacceptably high

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Losper

Race Dog
Joined
Jun 20, 2009
Messages
3,257
Reaction score
53
Location
Bloemfontein
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
I was charged R1800 for "on the road" costs when I purchaced my new F800GS. This was charged over and above the purchace price of the bike. I do realise that there are costs involved to have the bike licenced, etc but charging the client R1800 for it is out of line and I feel it is just another way to squeeze more money out of us.
My personal feeling is that these "on the road" costs must be taken out of the profit that the dealer makes on the bike.

Below is the "explanation" given to me by my dealer:


Elke handelaar het 'n standaard "On Road cost " wat met elke transaksie gedoen word om alle kostes te dek waarvoor die motorfietsverkoopsafdeling verantwoordelik is.  Dit sluit in die volgende:-

Werkswinkelkostes:    Aflaai van motorfiets van trokke af  wat minstens 4 werksmense vereis,  uit die krat haal, aanmekaarsit, en skoonmaak van die motorfiets om op die vertoonlokaal te sit.  Ons koste aan die werkswinkel beloop R450.00 per motorfiets wat deur verkope afdeling betaal word op elke motorfiets.

Wanneer die motorfiets verkoop word, gaan dit weer na die werkswinkel wat dan die voor aflewerings diens, en verpligte sagteware opgradering doen op die rekenaar. Daar word ook 'n verpligte toetsrit gedoenmaak en die fiets word vol petrol gemaak.  Daarna word dit weer behoorlik skoongemaak, en sodra dit geregistreer word, word die nommerplaat aangesit.  Daarvoor betaal ons die werkswinkel  R250.00 

Die registrasie fooi beloop R244.00 vir nuwe motorfietse.  Die nommerplaat (met die metaal agterkant soos nou wetlik vereis word) kos R180.00.

Die dokumentasie fooie, insluitend papier, fotostate, voltooi van vorms, Fica, versekering ens. beloop R350.00.

In totaal is die koste vir die verkope afdeling ( wat net van 'n persentasie van die wins kommissie ontvang)  Bykans R1,900.00 per motorfiets.  By groter motorfietse wat meer petrol moet kry kos dit die verskil meer.

Ander handelaars vra tot R2,500 per transaksie.

Ek dink dus dat dit net regverdig is om van  die kostes te verhaal. 



 
Top