Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Very biker friendly  (Read 1340 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mernell

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 58
Very biker friendly
« on: March 08, 2010, 09:36:57 am »
Hi fellow dogs....
Ek is besig om n kleinhoewe 4km buite Ceres reg langs die pad tussen Ceres en karoo poort te koop om te omskep in n very biker friendly overnight self catering chalets! Beplan als rondom dual purpose bikes met toesluit garages, bike skoonmaak plek met hoedrukspuit ens, braaie en diesmeer. Hout altyd gratis beskikbaar en sal tot braaipakke verkoop en kan jou drank aankope vir jou doen voor jy kom sodat die dual sport biker net sy klere saambring. Beplan selfs om di toerusting te kry om bande te vervang. Wasmasjiene en droers ook beskikbaar. Elke chalet sal toegerus wees met n lugversorger, stoof en oond en DSTV. n Backup voertuig sal daar ook wees indien nodig. n afdeling om te kamp is daar ook met krag en toilet geriewe vir die manne wat verkies om tent op te slaan!

Alles word beplan met die DS rider ingedagte sodat hy/sy n Vrydag aand na werk kan deur ry en dan vroeg die saterdag oggend op die gravel kan wees( karoopoort is 30km)  :ricky: . Ceres is slegs 4km waar jy kan inkopies doen of gaan uiteet.

Als is in die begin staduim so enige idees sal welkom wees. Ek plaas dit hier want ek wil graag die belangstelling sien van ons dual sport gemeenskap voor ek die kapitaal uitle om als so dual sport intensief te maak as moontlik. Alle idees en kommentaar baie welkom!

Baie, baie dankie!
Maak n stoffie...........
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Very biker friendly
« Reply #1 on: March 08, 2010, 09:50:26 am »
Mernell ............. ek wil nou nie duiwels-advokaat speel nie, maar is jy seker jy sal daardie plek voldoende kan beveilig want 4 km buite Ceres is daar nog baie "traffic" (jy verstaan seker wat ek bedoel) wat langs die pad beweeg ?

Ek vra maar net en die bedoeling is nie om jou gedagte af te skiet nie .................  ;)
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Mernell

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 58
Re: Very biker friendly
« Reply #2 on: March 08, 2010, 11:00:47 am »
Het nou di eerste keer dit gemeet, is eintlik 6km! :D Ek sal nie iets aanpak as ek nie AL die positiewe en negatiewe aspekte van die saak en ligging deeglik deur gegaan het nie. Ek ken di plek en die eienaar en kom gereeld daar en daar is min of geen "traffic" nie, ek beplan inelkgeval mure met elektriese heining en BAIE ligte. Ek gaan self in die huis bly so veiligheid is eerste prioriteit. Dis redelik weg van "traffic" en die eienaar gaan gereeld weg en het nog nooit n inbraak gehad nie so veiligheid is nie vir my n probleem daar nie maar ek is self iemand wat liewer voorbereid wil wees as jammer en veiligheid in die bedryf is baie belangrik, mens vat nie kanse daar nie. Dankie vir die reply oom, ekstra aandag sal aan sekuriteit gegee word.
Maak n stoffie...........
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Very biker friendly
« Reply #3 on: March 08, 2010, 11:26:33 am »
 :thumleft: Sterkte met jou beplanning en ek hoop jy kry goeie terugvoering .........  ;)
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Mernell

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 58
Re: Very biker friendly
« Reply #4 on: March 08, 2010, 11:36:15 am »
Baie dankie, ek sit baie hoop op die website, en glo my belegging gaan so goed wees soos die terugvoering op die post.
Maak n stoffie...........
 

Offline AntonDP

Re: Very biker friendly
« Reply #5 on: March 09, 2010, 06:58:37 pm »
Ons sal moet kom kuier.  Laat weet as jy reg is, dan pak ek die vroulief agterop en ons vat 'n laaanggg naweek.
 

Offline PG

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 271
Re: Very biker friendly
« Reply #6 on: April 11, 2010, 06:39:09 pm »
Het gedink die Kaap is 'n veilige plek, lyk my in die Kaap gaan dit net soos in Gauteng, maar sal definitief 'n draai maak as ons daar verby kom.
 

Offline krister

Re: Very biker friendly
« Reply #7 on: April 11, 2010, 06:48:18 pm »
Ek sal ook kom as dit reg is, Broer...  Hou ons op hoogte.  ;)
Previous Bikes: Suzuki TS50ER; Suzuki GS1000G; Kawasaki Z1000; Yamaha XT500; BMW F650GS; BMW R1150GS; BMW R1200GS Adventure; BMW R1200GS
 

Offline Winston

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 977
  • Thanked: 4 times
  • Empangeni
Re: Very biker friendly
« Reply #8 on: April 19, 2010, 12:31:03 pm »
Ek gaan jou beslis in my "travel contacts" adres lys sit vir 'n oorslaap plek.
 

Offline Tuareg

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,783
  • Thanked: 32 times
  • Braap....
Re: Very biker friendly
« Reply #9 on: April 19, 2010, 01:30:57 pm »
Cool idea
Sounds interesting
GPS co-ords?
Present: Yamaha TW 200Husaberg FE 650KTM 990 Adv RHonda XR650R
Past: KTM 450 XC-WKTM 950 Adv
 

Offline bradleys

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,580
  • Thanked: 2 times
Re: Very biker friendly
« Reply #10 on: June 08, 2010, 12:56:42 pm »
Sounds good ,keep us informed as when ready :thumleft:
ROUTE DIFFICULTY
1 = tar
2 = good gravel /pillian friendly
3 = interspersed with sand, mud, sand , bush / not pillian friendly
4 = lots of sand, technical riding 5 = expert only
 

Offline Trippple XC

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Western Cape
  • Posts: 880
  • Thanked: 2 times
Re: Very biker friendly
« Reply #11 on: June 08, 2010, 04:33:05 pm »
Send the gps coordinates and will pop in when next in the area :thumleft:
"Ride on ' Rough-shod if need be,smooth shod if that will do,but ride on 'Ride over all obstacles,and win the race'"- Charles Dickens
 

Offline Lani

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 15
  • You will do foolish things, but do them with enthu
Re: Very biker friendly
« Reply #12 on: July 31, 2010, 09:53:37 pm »
Laat weet as julle reg is. Ons sal graag oorkom vir kamp naweke, lekker naby en ver genoeg vir ons as jy weet wat ek bedoel.
Sterkte met alles.
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,956
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Very biker friendly
« Reply #13 on: July 31, 2010, 11:45:12 pm »
Gan doen   search in die planning ride afdeling en gan lees oor hoe lief ons is vir bashes dan reel jy bash en nooi almal om te kom kyk as jou plek kla is ons like van kuier... Oja gooi paar pics solank
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline BOER!

  • is 'n GS neersletterende
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,726
  • Thanked: 14 times
  • What's Updog?
Re: Very biker friendly
« Reply #14 on: August 01, 2010, 02:04:57 am »
Gan doen   search in die planning ride afdeling en gan lees oor hoe lief ons is vir bashes dan reel jy bash en nooi almal om te kom kyk as jou plek kla is ons like van kuier... Oja gooi paar pics solank

+100
My hart kom affie plaas, Waar die Wind en die Son en die Stilte my speelmaats was.

Everybody falls off. Some get back on. Some don't. Some can't.
 

Offline capeklr

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,216
  • Thanked: 10 times
Re: Very biker friendly
« Reply #15 on: August 01, 2010, 06:58:22 pm »
I like your idea, all the best. Will try to spend a weekend there in the future.