BMW Mini GS Challange...uh, not so great?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 13, 2010
Messages
1
Reaction score
0
Bike
Honda XR500
Kyk net die terugvoer wat ek gekry het van die BMW Mini GS Challange, van iemand wat dit bygewoon het. Ek quote 'n e-mail waarop ek ingecopy was:

"Die skills challenge het hulle die 450's en die Hp2's saam gegooi waar 2 manne met HP2's gewen het Gerber Strydom en Warren Strong. Hoe kak is die 450's dan dat manne met HP2's hulle moer toe ry.

Ook kennis gemaak met die BMW  Xplore academy . Weereens n wereld rekord breker.  Hulle spog met van die vetste instrukteurs ter wereld. Dit sê nogal baie waarheen die BMW mark op pad is. Nou verstaan jy ook hoekom hulle die 1200 Adventure gebou het, dit is die veervoermiddel van die dikkes. Selfs hulle nuwe Chief Instructor is nie die skraalste wat eetgewoontes betref nie.

Die cherry op die koek is die vroue instrukteurs . Nadat hulle ry vermoë waargeneem is het die manne gewonder waar pas hulle in.

Toe die nuwe dame(Instrukteur) laat aand rond slinger op soek na 'n tent toe vertstaan hulle die nuwe Xplore gedagte."

EINA!! Ek weet darem nie of ek al ooit dronk instrukteurs op Country Trax se kursus gesien het nie...
 
Top