Vankansie dag rondry in Wes-Kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
V

Vetkoek

Guest
OK, dis my eerste RR hier. Please be gentle. 8)


Net buite Durbanville sien ek die dik misbank wat wag en draai amper om.... gelukkig het ek nie

IMG_0007-2.jpg


by Kalbaskraal slaan ek die mis maar poer-poer voort tot in Malmesbury vir lekker warm koffie. Daarvandaan grond/teer na Riebeeckweg, Riebeeck-kasteel

IMG_0010-2.jpg


IMG_0015-1.jpg


IMG_0018-1.jpg


IMG_0022-1.jpg


IMG_0023-2.jpg


IMG_0025-1.jpg


IMG_0028.jpg


IMG_0030-1.jpg


koue een by Travellers Inn in Riebeeck-kasteel en dan terug huis toe

IMG_0033.jpg


lekker stof geëet

IMG_0038.jpg


IMG_0042.jpg


Nie die beste, of mooiste maar bring my waar ek wil wees

IMG_0045.jpg




 
Top