Gaan vir die GS. Het n trip tot in London gedoen op gewone GS, met Touratech panniers. Jy kan basies alles met n GS doen wat jy met GS Adventure kan doen. Die enigste voordeel is die groter brandstof tenk van die Adventure. Adventure is n groot swaar lomp bike, wat net vir grondpaaie en gerieflike toer goed is. Enige heavy off road gaan dit maar knetter op die adventure