Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200  (Read 3255 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline bronzy

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,016
  • Thanked: 58 times
  • the older i get the faster i was !!!
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #100 on: March 31, 2010, 08:04:15 am »
New challenge drag to 400m then stop and see which bike is better in both on pull off and braking distance
 

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,072
  • Thanked: 7 times
    • Pikipiki Overland
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #101 on: March 31, 2010, 08:27:34 am »
hahahaha die kak wat hier gepraat word klink soos laaities wat stry oor hulle 50's, elkeen weet minder as die ander.  :oscar:  :imaposer:

Offline Hentie @ Riders

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,799
  • Thanked: 1 times
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #102 on: March 31, 2010, 08:49:49 am »
hahahaha die kak wat hier gepraat word klink soos laaities wat stry oor hulle 50's, elkeen weet minder as die ander.  :oscar:  :imaposer:
Nee nee onthou 2StrokeDan weet mos als  :deal:

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,589
  • Thanked: 81 times
  • Die Punda van Prieska
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #103 on: March 31, 2010, 09:07:53 am »
hahahaha die kak wat hier gepraat word klink soos laaities wat stry oor hulle 50's, elkeen weet minder as die ander.  :oscar:  :imaposer:
Nee nee onthou 2StrokeDan weet mos als  :deal:

Ja fk seker by Hentie geleer :imaposer:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #104 on: March 31, 2010, 09:08:39 am »
Ek is die enigste ou wat sover fotografiese bewyse gelewer het...  :deal:

So fok die handsak-swaaiers op die 1200's en 990's, en gee my die unicycle... :laughing7:
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,589
  • Thanked: 81 times
  • Die Punda van Prieska
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #105 on: March 31, 2010, 09:13:20 am »
Bus is Koning!!!!!
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Hentie @ Riders

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,799
  • Thanked: 1 times
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #106 on: March 31, 2010, 09:14:15 am »
Ek is die enigste ou wat sover fotografiese bewyse gelewer het...  :deal:

So fok die handsak-swaaiers op die 1200's en 990's, en gee my die unicycle... :laughing7:
:imaposer:  :thumleft:  :thumleft:  :imaposer:

Offline General-Lee

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 377
  • steek hom pappie anders wat ek jou links verby
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #107 on: March 31, 2010, 09:34:51 am »
now i have this picture of Bus on a unicycle trying to do a STOPPIE to WHEELIE rock.
Deep Down Everyone of us, There is a little bit of Orange.
 

Offline JohanGPS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 460
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #108 on: March 31, 2010, 10:46:47 am »
en nou net om die appelkar heeltemal om te moer......ek dink die KTM 950 is vinniger as die 990.....die 950 hou beter by as die 990, by my GS......en ek stir nie....
Ek weet nie, maar ek het nog nie eintlik n KTM gekry wat my wegry nie, nie tussen robots nie, ook nie op topspoed nie en ook nie op langpad cruise nie....cruise soos rondom 180....
This country suffers from cANCcer. If we don't have it cut out it will be terminal.
 

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #109 on: March 31, 2010, 12:04:00 pm »
en nou net om die appelkar heeltemal om te moer......ek dink die KTM 950 is vinniger as die 990.....die 950 hou beter by as die 990, by my GS......en ek stir nie....
Ek weet nie, maar ek het nog nie eintlik n KTM gekry wat my wegry nie, nie tussen robots nie, ook nie op topspoed nie en ook nie op langpad cruise nie....cruise soos rondom 180....
Om by te voeg Johan,ek dink jy kan reg wees rakende die 950 vs 990. Afgelope naweek het 'n 950 met by die 70 000km saam met 'n 990R gehardloop op top end en die R is veronderstel om sterker te wees? Altwee fietse het pype op maar dit was steeds interresant om te sien aangesien die 990R pilot so 20kg ligter is as die 950 pilot! Ek self het al pak gevat by 'n 950 op top end maar deur die ratte hol ek darem so kortkop voor. :thumleft:
 

Offline the_BOBNOB

  • is not a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,667
  • Thanked: 198 times
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #110 on: March 31, 2010, 12:06:42 pm »
johangps (gs) vs stoetboel (990)

i think this will settle the debate

when and where ???

 :biggrin:
 

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #111 on: March 31, 2010, 12:08:50 pm »
johangps (gs) vs stoetboel (990)

i think this will settle the debate

when and where ???

 :biggrin:

Ek het 'n slipper clutch op so dit gaan nie regverdig wees nie! Wat se' jy Johan? Ek op jou bike en jy op myne. En dan elkeen op sy eie bike?
 

Offline Battlestar

  • IF IM NOT HERE IM ON MY BIKE
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 6,296
  • Thanked: 94 times
  • "LUX NOBIS DUX"
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #112 on: March 31, 2010, 12:29:23 pm »
Lets get ready to rumble  :biggrin:
Pass this way once!
 

Offline ktmmer

Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #113 on: March 31, 2010, 12:31:37 pm »
Laat n Vstrom 1000 saam ry om te sien watter een van die twee wen  ;)
« Last Edit: March 31, 2010, 12:32:36 pm by ktmmer »
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,262
  • Thanked: 143 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #114 on: March 31, 2010, 12:33:46 pm »
Ek op jou bike en jy op myne. En dan elkeen op sy eie bike?

As dit gaan gebeur is dit die manier om dit te doen - dieselfde rider op altwee bikes...

Laat n Vstrom 1000 saam ry om te sien watter een van die twee wen  ;)

Van wat ek gesien het laasjaar sal 'n V-Strom 650 al klaar 'n 1200 GSA 'n lekker run vir sy money gee...

Daai 650 twin engines is baie dinge, maar lui en stadig is nie een van hulle nie ...


« Last Edit: March 31, 2010, 12:34:20 pm by Eisbein »
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline Battlestar

  • IF IM NOT HERE IM ON MY BIKE
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 6,296
  • Thanked: 94 times
  • "LUX NOBIS DUX"
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #115 on: March 31, 2010, 12:42:56 pm »
 :peepwall:

Specifications
Top speed  125mph
1/4-mile acceleration  13.2 secs
Power 60bhp
Torque 40ftlb
Weight 189kg
Seat height 820mm
Fuel capacity 22 litres
Average fuel consumption 45mpg
Tank range  218 miles
Insurance group 10
Engine size 645cc
Engine specification 8v V-twin, 6 gears
Frame Aluminium twin spar
Front suspension adjustment Preload
Rear suspension adjustment Preload and rebound
Front brakes Twin 310mm discs
Rear brake 260mm disc
Front tyre size 110/80 x 19
Rear tyre size 150/70 x 17
« Last Edit: March 31, 2010, 12:46:59 pm by Battlestar »
Pass this way once!
 

Offline IceCreamMan

  • Pawn star
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: United Kingdom
  • Posts: 6,912
  • Thanked: 937 times
  • What me worry?
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #116 on: March 31, 2010, 12:47:58 pm »
[
Not likely, I caned Malibu


oooooo, what an image i have now in my head
Born to lose, live to win!!
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,865
  • Thanked: 40 times
  • Dinosaur
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #117 on: March 31, 2010, 12:49:55 pm »
Ek op jou bike en jy op myne. En dan elkeen op sy eie bike?

As dit gaan gebeur is dit die manier om dit te doen - dieselfde rider op altwee bikes...

Laat n Vstrom 1000 saam ry om te sien watter een van die twee wen  ;)

Van wat ek gesien het laasjaar sal 'n V-Strom 650 al klaar 'n 1200 GSA 'n lekker run vir sy money gee...

Daai 650 twin engines is baie dinge, maar lui en stadig is nie een van hulle nie ...




Whaaat? Don't tell me you'r supporting this "pissing contest"?

:peepwall: ;D
 

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #118 on: March 31, 2010, 12:53:05 pm »
Ek op jou bike en jy op myne. En dan elkeen op sy eie bike?

As dit gaan gebeur is dit die manier om dit te doen - dieselfde rider op altwee bikes...

Laat n Vstrom 1000 saam ry om te sien watter een van die twee wen  ;)

Van wat ek gesien het laasjaar sal 'n V-Strom 650 al klaar 'n 1200 GSA 'n lekker run vir sy money gee...

Daai 650 twin engines is baie dinge, maar lui en stadig is nie een van hulle nie ...



Ek dink die V-STROM 1000 en die CAPONORD sal die 990 en die 1200gs smoke op 'n 1/4 :mwink:,as die ryer sy storie ken.
 

Offline Gypsybaron

  • It's not what you take when you leave this world behind you, it's what you leave behind you when you go.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: North West
  • Posts: 2,894
  • Thanked: 19 times
Re: 1/4 Mile Drag - 990 vs 1200
« Reply #119 on: March 31, 2010, 01:01:52 pm »
play nice or this thread will be locked

Locked??? Rather make it a Sticky topic  :mwink:

The real question must be : Which bike will get me from Cape Town to Beitbridge faster and would I attempt it again. Discomfort level etc.....
ďAll education is self-education. A teacher is only a guide, to point out the way, and no school, no matter how excellent, can give you education. What you receive is like the outlines in a childís coloring book. You must fill in the colors yourself.Ē Louis L'Amour - The lonesome gods