Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spitskop weekend  (Read 353 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Spitskop weekend
« on: April 07, 2010, 02:31:27 pm »
My eerste ride report oor spitskop mannekamp.  Dit was n awesome naweek.  Gaan kyk by glorifyjesus.co.za vir toekomstige naweke.

Hier is net n paar foto's om te wys hoe dit daar lyk.  Kortliks:  Dit is n plaas wat op gegee is aan die Here om naweke soos die moontlik te maak.  Dit bestaan uit n paar bybelstudie sessies en die res van die braai en kuier.  Weg kom kans van die normale gejaag van die lewe.

« Last Edit: April 07, 2010, 02:32:13 pm by atj »
 

Offline Gat Slag

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 941
Re: Spitskop weekend
« Reply #1 on: April 07, 2010, 02:43:59 pm »
Ek sien nie die 2wiele nie???  Maar nooi my asb volgende keer saam!   :thumleft:
 

Offline Biza

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,225
  • Thanked: 4 times
  • BMW 1200 GS A LC
Re: Spitskop weekend
« Reply #2 on: April 07, 2010, 02:44:58 pm »
Waar is dit gelee?
------UNASHAMEDLY  ETHICAL------
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Spitskop weekend
« Reply #3 on: April 07, 2010, 02:59:43 pm »
Ek sal defnetief almal nooi wat my kontak.  Die plaas is 70km van matjiesfontein af.  Jy ry met die teerpad 35km sutherland se kant toe en draai dan regs op die grondpad vir die laaste 35km.  Ek ry gewoonlik van Ceres en ry dan net grondpad tot daar.  Die plaas is regtig sentraal geliee as jy so n paar ekstra km wil inwerk.  Ek het die sondag van Spitskop 66km Lainsburg toe gery en daar is n direkte grondpad in die ander rigting Sutherland toe ook.

Ek wil eers al die WD manne by MMC ontmoet en dan sal ek die datum kan vas maak.  Sal een foto post van my bike om die atmosfeer te wys.  Ons slaap in ons tente onder doringbome
 

Offline Dustdevil

Re: Spitskop weekend
« Reply #4 on: April 08, 2010, 09:54:14 am »
As ek wegkom kans soek van die gejaag van die lewe will ek beslis nie my kop laat "brainwash" met n klomp "religious mumbo jumbo" nie.

Religion is an addiction!, and just like all addictions yours is negatively impacting on my live.

Enjoy maar die is nie vir my nie.
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Spitskop weekend
« Reply #5 on: April 08, 2010, 12:06:24 pm »
 :'(
 

Offline AntonDP

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,472
  • Thanked: 2 times
Re: Spitskop weekend
« Reply #6 on: April 09, 2010, 03:22:43 pm »
Net so ver
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Spitskop weekend
« Reply #7 on: April 13, 2010, 08:10:13 am »
Toema, gelukkig is MMC nie so ver nie.  Kan nie meer wag nie.