New Friends riding old routes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
https://www.cassierides.co.za/newfriendsridingoldroutes.html

die homepage is www.cassierides.co.za
Ek sal al my ou raaid reports opsit op die nuwe een stuk vir stik

Sal julle asb kyk of dit oraait lyk.  Ek het maar websitetjie gebou waar ek al die fotos en RR kan doen sonder om photobucket of iets te gebruik.  Ek het 'n 42 inch LCD vir 'n rekenaar monitor sal julle kyk of die fotos inpas op julle monitors

Die website is virus en porn popups free
Groete
Cassei
 
Top