Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Does any one know this man?  (Read 2294 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline XL500R

  • Newbie
  • *
  • Bike: Honda XR500
    Location: Western Cape
  • Posts: 43
  • Follow the nose!!
Re: Does any one know this man?
« Reply #20 on: July 27, 2010, 04:20:20 pm »
 :deal: Amper reg. Van links na regs is hulle Ben van Benoni, vriend van Jack Parow, dan Jan Vodacom Player 23 en regs sit Rooies die DJ. Hy gee die background vir Die Antwoord en speel drom in Jack Parow se band. Ben ry 'n KLR, Jan ry 'n Porche en Rooies ry 'n BMX.
Dis nie die val nie. Dis die skielik tot stilstand kom wat die bastard is!!