1200 GS Price?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

chicco

Grey Hound
Joined
Oct 23, 2007
Messages
8,504
Reaction score
2,126
Location
World Citizen
Bike
KTM 990 Adventure
Ek oorweeg dit sterk om n nuwe 1200GS te koop. Wat is die bike se prys en wat kry jy? Ek gaan die bike nie off road gebruik nie (kom ons kyk hoe gaan dit... >:D) en soek iets vir die lang pad saam met mamma (sy weier om meer as 300km agter op die KTM saam met my te ry )

Hier is wat ek soek.

30 jaar limited edition of n witte
heated grips
heated seat???
rims nie spokes
ABS
traction control

is al die goed standard of extra's?

wie weet wat is die pryse.
 
Top