help - hoe om foto's af te laai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
ek sukkel om foto's af te laai as ek 'n "post" doen. het probeer om die foto's van +/- 3MB te ZIP om kleiner te maak, maar ek kan nogsteeds nie die foto aflaai nie.
wat doen ek verkeerd? :-[
 
Top