Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Overberg "quickie"  (Read 327 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Maya

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 412
  • Gooi mielies!
Overberg "quickie"
« on: June 27, 2010, 08:12:28 pm »
Ek en vroutjie het gister (Saterdag 26/06) gou die Overberg aangedurf vir 'n kort trippie.
Ons het so 9h00 uit die Kaap wegetrek en die N2 geslaan Botrivier se rigting. Het na Botrivier weggedraai van die N2 af rigting Villiersdorp toe. Toe het die Greyton afdraai na ons gewink enlekker grondpad gery tot in Greyton. Vinnig gestop vir 'n koffie, wantglo dit nou of nie - dit was koud!Daarvandaan is ons rigting Riviersonderend; Napier (weer gestop vir 'n koffie by die MOERSE Restuarant; Caledon; Kaap toe.
Ons wou meer grondpad gery het, MAAR die weer (motreen en koud gewees >:(), die tyd (wou betyds wees vir die rugby :mwink:) en die babysitter het ons ingewag.
Groete
Imagine...Believe...Achieve
 

Offline Maya

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 412
  • Gooi mielies!
Re: Overberg "quickie"
« Reply #1 on: June 27, 2010, 08:17:45 pm »
Nog foto's
Imagine...Believe...Achieve
 

Offline BMWPE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,298
  • Thanked: 95 times
  • Port Elizabeth
Re: Overberg "quickie"
« Reply #2 on: June 27, 2010, 08:21:03 pm »
 :thumleft:
Rallye
 

Offline AntonDP

Re: Overberg "quickie"
« Reply #3 on: June 28, 2010, 09:04:31 am »
Nice.