Overberg "quickie"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Ek en vroutjie het gister (Saterdag 26/06) gou die Overberg aangedurf vir 'n kort trippie.
Ons het so 9h00 uit die Kaap wegetrek en die N2 geslaan Botrivier se rigting. Het na Botrivier weggedraai van die N2 af rigting Villiersdorp toe. Toe het die Greyton afdraai na ons gewink enlekker grondpad gery tot in Greyton. Vinnig gestop vir 'n koffie, wantglo dit nou of nie - dit was koud!Daarvandaan is ons rigting Riviersonderend; Napier (weer gestop vir 'n koffie by die MOERSE Restuarant; Caledon; Kaap toe.
Ons wou meer grondpad gery het, MAAR die weer (motreen en koud gewees :mad:), die tyd (wou betyds wees vir die rugby :mwink:) en die babysitter het ons ingewag.
Groete
 

Attachments

  • DSC02182.JPG
    DSC02182.JPG
    64.6 KB · Views: 180
  • DSC02184.JPG
    DSC02184.JPG
    63.6 KB · Views: 178
  • DSC02186.JPG
    DSC02186.JPG
    83.5 KB · Views: 175
  • DSC02188.JPG
    DSC02188.JPG
    59.9 KB · Views: 169
  • DSC02189.JPG
    DSC02189.JPG
    43.8 KB · Views: 175
Top