Hi ouens
Wie gaan die jaar die Roof ry?
Dit gaan n amazing event wees die jaar , die regs het bietjie verander en almal kan n medal kry.
Bronze, silver en goud.
Ek gaan ongelukkig die een mis die jaar, n klein nek operasie ondergaan. Ek sal hom volgende jaar kap.
Wie van julle manne gaan hom ry of net gaan kyk. Ek gaan beslis kyk en my stem dik maak tussen my pelle. Die Adv gaan verseker saam, ek wil sien hou die top manne ry.
Kom ons maak n lekker groep, sien julle da!
:ricky: