ELLISRAS, THABAZIMBI EN LOOTSBERG SNEEU

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LOTTA

Pack Dog
Joined
Mar 13, 2010
Messages
227
Reaction score
0
Location
Oesterbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dis my eerste probeerslag met n ride rapport. Dis ongelukig n soft ride gewees aangesien my broer n pad fiets het. Verlede week my fiets opgesleep Gauteng toe en toe die pad Ellisras toe gevat . Baie lekker weer gehad en Limpopo se paaie is uit die boek. Gery vanaf Pretoria na Nylstroom en toe Vaalharts oor Ellisras toe om n vleisie te koop.
 

Attachments

  • 048.jpg
    048.jpg
    66 KB · Views: 199
  • 049.jpg
    049.jpg
    88.6 KB · Views: 200
  • 118.jpg
    118.jpg
    49.3 KB · Views: 200
  • 121.jpg
    121.jpg
    51.7 KB · Views: 198
  • 040.jpg
    040.jpg
    72.5 KB · Views: 201
Top