0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Eish, nie lekker nie. Sterkte en word gou gesond Het die ervaring jou opinie oor hand guards verander, of sien jy dit maar as 'n frats ongeluk?
Quote from: Brakenjan on August 16, 2010, 12:40:27 pmEish, nie lekker nie. Sterkte en word gou gesond Het die ervaring jou opinie oor hand guards verander, of sien jy dit maar as 'n frats ongeluk?Jong, ek sien dit maar as 'n frats, maar ek gaan die plastiese hand gaurds probeer om die risiko te verminder. Ek kan nie sonder die goed ry nie want in die bos en takke is weer dat my hande hard geslaan word en met splinters kan eindig of dat die voor rem op verkeerde tyd vasgedruk word.Die oggend het Serf 'n paal geslaan en as dit nie vir die hand gaurds was nie sou hy moontlik baie seer gekry het.So die goed sal maar bly!
Quick recovery Hoofseun!Can send you a complementary set of non alu backed hand guards to avoid this for the future! PM your postal address if you think they may be of help