Bo-Doos Af - Sherwood PE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

vellies

Pack Dog
Joined
Nov 11, 2009
Messages
439
Reaction score
0
Location
port elizabeth
Bike
Suzuki Djebel 250XC
Sondag 08 Augustus om 12h00 het ek en 2 pelle met die laaities gaan ry  in die veld. Een van hulle het my Djebel gery en toe ons by die Spookbrug kom sien ek  my bo-doos is weg. Hulle se die doos was nie op toe ons by Sherwood se Shell stilgehou het nie so die ding moes erens afgeneuk het langs Caledonweg. As enigiemand iets hoor van 'n verlore doos wat gevind is stuur maar so ou boodskappie. Dit is 'n Givi 30 liter. As ek die een nie terugkry nie sit ek waaragtag nie weer 'n bo-doos op nie.
 
Top