Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas  (Read 1800 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« on: August 16, 2010, 07:57:37 pm »
So now that the orders are being delivered, please post some pics of where you pasted and plastered your bike with the new WD stickers.

Me - I am still thinking.  ???

I am especially looking for a good place to put my reflective paw sticker.

I ordered only 1 and don't want to waste it.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Watty

  • RIP 29-07-2011
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki Djebel 250XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,954
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #1 on: August 16, 2010, 08:40:50 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #2 on: August 16, 2010, 09:29:30 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.

Dis wat ek gehoop het, maar dan is ek nou moerse deurmekaar. ???

My sticker se taai kant is die reflective blink kant, die anderkant is swart en het geen gom nie.

Dat beteken ek kan hom net binnekant 'n venster plak.

Is this by design? Of kyk ek iets mis... :confused2:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline XRV-Boy

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,189
  • "Die Swart Gevaar"
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #3 on: August 16, 2010, 09:50:50 pm »
I have my paw on the back of my helmet, IMO only place for them, looks good nice orange paw on  my black and silver airoh, also have a smaller thor sticker in the lower corner of the helmet >:D
Look matey, I know a dead parrot when I see one, and Im looking at one right now!
 
Offline Tweets

  • Shop Mods
  • Senior Member
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,106
  • Centurion
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #4 on: August 16, 2010, 10:11:56 pm »
Do TELL us about the NEW wild dog stickers!
Borrow money from pessimists - they dont expect it back
Current bikes : 1200GS, 800GS, 400XT
 
Offline alexTH3man

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 779
  • somerset west - Superbike Whore
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #5 on: August 16, 2010, 10:28:48 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.

yip...  thats where mine has gone : )
 
Offline louisj

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 229
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #6 on: August 17, 2010, 02:33:53 pm »
Reflective paw

Reflective ZA
 
Offline Kobus

  • RPMods
  • Senior Member
  • *
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,203
  • Thanked: 19 times
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #7 on: August 17, 2010, 03:55:57 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.

Dis wat ek gehoop het, maar dan is ek nou moerse deurmekaar. ???

My sticker se taai kant is die reflective blink kant, die anderkant is swart en het geen gom nie.

Dat beteken ek kan hom net binnekant 'n venster plak.

Is this by design? Of kyk ek iets mis... :confused2:

Klink nie lekker nie.

Can someone confirm please !
Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #8 on: August 17, 2010, 04:08:06 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.

Dis wat ek gehoop het, maar dan is ek nou moerse deurmekaar. ???

My sticker se taai kant is die reflective blink kant, die anderkant is swart en het geen gom nie.

Dat beteken ek kan hom net binnekant 'n venster plak.

Is this by design? Of kyk ek iets mis... :confused2:

Klink nie lekker nie.

Can someone confirm please !

Yep - as ek hom moet plak het ek 'n swart 'paw' op 'n swart Arai. Opspoorbaar deur die blindes...

Wie nog het van die nuwe reflective stickers gekoop?

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,376
  • Mossel Bay every other 6 weeks
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #9 on: August 17, 2010, 04:37:43 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.

Dis wat ek gehoop het, maar dan is ek nou moerse deurmekaar. ???

My sticker se taai kant is die reflective blink kant, die anderkant is swart en het geen gom nie.

Dat beteken ek kan hom net binnekant 'n venster plak.

Is this by design? Of kyk ek iets mis... :confused2:

Klink nie lekker nie.

Can someone confirm please !

Yep - as ek hom moet plak het ek 'n swart 'paw' op 'n swart Arai. Opspoorbaar deur die blindes...

Wie nog het van die nuwe reflective stickers gekoop?

Ek het ook gekoop en myne is ook "onderstebo"! ???

Is hulle bedoel vir die binnekant van jou screen? Indien wel, help dit foggol, want ek het nie n screen nie. Wat van binne in jou helmet se visor? :amazon:

Wat is die antwoord vanaf die opperste gesag hieroor?
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #10 on: August 17, 2010, 05:59:37 pm »

Ek het 'n screen, maar wat help reflective na voor - ek wou een op my helmet plak.  >:(

Ek het gekyk vir binne die visor, maar dit gaan nie werk nie.

Tans bietjie moerig oor die gompot verkeerd gesmeer is. Die sticker is vir 'reflective' verkoop, but it fails the test.
« Last Edit: August 17, 2010, 06:01:01 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Herr GŁnzell

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLE 500
    Location: Gauteng
  • Posts: 112
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #11 on: August 18, 2010, 07:23:00 am »
Die swart is refelective. Skyn 'n flitslig daarop en jy sal sien.
"Quis custodiet ipsos custodes?"
 
Offline Herr GŁnzell

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLE 500
    Location: Gauteng
  • Posts: 112
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #12 on: August 18, 2010, 07:24:05 am »
Ek bedoel "reflective"
"Quis custodiet ipsos custodes?"
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #13 on: August 18, 2010, 07:34:36 am »
Die swart is refelective. Skyn 'n flitslig daarop en jy sal sien.

Grappie.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline GSJeri

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 300
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #14 on: August 18, 2010, 01:03:52 pm »
Ek het 3 klein en 2 medium reflective paws gekoop. Nog nie opgesit nie.
If you want to be happy for a day..... Drink
If you want to be happy for a year..... Marry
If you want to be happy for the rest of your life..... Ride a BMW!!!
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #15 on: August 21, 2010, 04:12:54 pm »
Die swart is refelective. Skyn 'n flitslig daarop en jy sal sien.

Grappie.

Ok hy is agter my helmet geplak en hy is wraggies reflective.

Jammer vir die twyfel.

Lyk nice. :thumleft:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline N[]vA

  • Adventure Geek Extreame!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,105
  • Adventure Geek Extreme!
    • Adventure Geek
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #16 on: August 21, 2010, 04:16:52 pm »
IMHO the only place the reflective paw looks good is on the back of your helmet.

I like them on the hand guards
So much of win it hurts! ^.^

http://www.adventuregeek.co.za/
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,566
  • Thanked: 99 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #17 on: August 21, 2010, 07:51:02 pm »
That really  looks moerse nice.  :thumleft: :thumleft:
« Last Edit: August 21, 2010, 09:25:55 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline N[]vA

  • Adventure Geek Extreame!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,105
  • Adventure Geek Extreme!
    • Adventure Geek
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #18 on: August 21, 2010, 08:58:46 pm »
That look really moerse nice.  :thumleft: :thumleft:
I still miss that bike from time to time
So much of win it hurts! ^.^

http://www.adventuregeek.co.za/
 
Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,268
Re: New Wilddog Stickers - your pic's and ideas
« Reply #19 on: August 21, 2010, 09:12:30 pm »
ek wil ook 'n sticker hÍ