Nee magtag

Ek sal 'n bietjie balans hier moet inwerk! Dis darem nie net BM's wat langpad kan loop nie

Netnou kry van die newbies hier 'n heeltemal verkeerde indruk

1. Op die Pakhuispas pad tussen Clanwilliam en Calvinia, Maart 2007 (hierdie een is ook dan-en-wan onder die "banner" foto's hierbo),
2. Op die Ceres-Karoo snelweg (R355), Maart 2008, en
3. Oppad na Hofmeyr vanaf Burgersdorp, Maart 2008. Hofmeyr lê daar voor.