0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Een van my favourite paaie...
Stofdonkie!dit lyk soos iewers in die Tankwa/Cederberge area...maar ek het nog nie daai pad gedoen nie...seker 'n afdraai van die groot paaie af?CountryGal lyk gemaklik daar hoor!
Quote from: GeelKameel on April 02, 2012, 02:55:55 pmStofdonkie!dit lyk soos iewers in die Tankwa/Cederberge area...maar ek het nog nie daai pad gedoen nie...seker 'n afdraai van die groot paaie af?CountryGal lyk gemaklik daar hoor!Tussen Williston en Brandvlei.Gemaklik? Ek moes ry om by te hou. Die geel bikes is mos die vinnigste ...
Sal einde Junie weer hier gaan rond ry
Quote from: Pote on May 31, 2012, 08:24:36 amSal einde Junie weer hier gaan rond ry Hoekom is al jou pics sonder enige maaters? Ry jy alleen? of ma die pics van jou chommies geleen
Ja, ry mos sonder my.