Hi Misty, mens kan baie verander in mens se lewe wanneer jy beweging het, maar die four walls het baie mense se lewens verander, na die negatiewe toe. Ek is nie 'n guru nie, maar ek glo jy moet positief na alles in die lewe kyk, al sit jy tussen die 4 walls. 'n Glas is altyd half vol, nie half leeg nie, en onthou water kan nie in 'n glas inloop as hy onderste bo is nie, die ontvang kant moet boontoe kyk om te "receive". My 2 cents.
Ons dink steeds aan jou en weet dit sal goed gaan. Wees 'n goeie pasient, en doen wat dr sê. Tyd is maar 'n relatiewe faktor, en as jy sien is daar 3 weke verby, dan 4 en dan ry jy weer. Sterkte, P & M.