Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bikers life  (Read 803 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Bikers life
« on: August 26, 2010, 02:19:59 pm »
Iemand het eenkeer gese dat die verskil tussen n bike en n kar is, is dat in n kar sien jy n foto en met n bike beleef jy die foto.  Hier is n paar van hulle.
 

Offline AntonDP

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,472
  • Thanked: 2 times
Re: Bikers life
« Reply #1 on: August 26, 2010, 02:23:58 pm »
Nice fotos.
 

Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Bachelor Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,854
  • Thanked: 76 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: Bikers life
« Reply #2 on: August 26, 2010, 02:24:10 pm »
 :thumleft: Its the way it is.. :)
'Routine is the thief of time'
 

Offline Johnnie Bok

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,058
  • Thanked: 11 times
  • Caledonner
Re: Bikers life
« Reply #3 on: August 26, 2010, 02:41:16 pm »
Lekker man!
Hard work always beats talent, unless talent works.
 

Offline cheesy

Re: Bikers life
« Reply #4 on: August 26, 2010, 04:07:29 pm »
Nice photo's Fritz but where is the ride report? en skryf dit in suiwer Afrikaans dan is dit eers lekker om te lees. 
Bum in the saddle, always.
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bikers life
« Reply #5 on: August 26, 2010, 04:25:37 pm »
THIS PIC'S ARE WORTHLESS WIFOUT DE ESSAY. :argue:

At least another 95 pic's and 12000 words.

Thanks Meneer :3some:
 

Offline XXL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,554
  • I am Blessed
Re: Bikers life
« Reply #6 on: August 26, 2010, 07:51:21 pm »
Very nice. Cool hands-free....
 

Offline Wil

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 72
Re: Bikers life
« Reply #7 on: August 26, 2010, 07:57:19 pm »
Met daai fotos kan jou ride report wees: "Nuff Said" - baie nice fodies! and oh so true, it is so different on a bike!  :thumleft:
All men will die, but not all men will live
 

Offline Brandt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Bikers life
« Reply #8 on: August 26, 2010, 08:59:37 pm »
Thanks, nice pics. Almost 140km/h with pillion on gravel...not bad :thumleft:
 

Offline GO GIRL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,512
Re: Bikers life
« Reply #9 on: August 26, 2010, 11:20:30 pm »
THIS PIC'S ARE WORTHLESS WIFOUT DE ESSAY. :argue:

At least another 95 pic's and 12000 words.

Thanks Meneer :3some:


C mon you guys you s pose to feel the photo and let your thoughts write da essay.... :mwink: :mwink:

yanking your chains....maybe he's man of few words... :D


lekka pics makes wanna get back in the saddle........ :thumleft:
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Bikers life Namibia
« Reply #10 on: August 27, 2010, 12:19:42 pm »
Nie n man van baie woorde nie maar wie nie waag nie wen nie

Ons is die saterdag oggend weg van Ceres tot Calvinia (R355).  Dinge maar nog net so droog.  Regtig meer klippe as iets ander.  Daar was darem een palm boom wat ek gesien het.  Weet nie hoe dit daar gekom het nie.  As jy vol stof wil wees moet jy tussen n klomp 4X4 Beland.  Hulle het van die Cederberge se kant af gekom maar gelukkig weer Middelpos toe afgedraai.  Nie nice nie.  Bikie sinkplaat gehaat wat gemaak het dat iemand so biekie die pad buister geraak het.  Bestuur eerder dronk voor jy op n sinkpad wil jaag.  Doerie jare toe die mense nog moes uit passeer moes die een ou dit glo doen op n grondpad wat seker al was wat dit was.  Na so n tydjie se ry het die man hom gevra hoekom hy aan die regterkant ry.  Sy antwoord was dood eenvoudig.  Dit ry sagter.  So daar n tip en glo my dit werk.  Het hy deur gekom, twyfel.

Calvinia, groot posbus, my eerste skool en ons ou huis.  Ek was bevoorreg om na 18jaar weer in my kamer te gaan staan.  Goeie ou tye.  Net snaaks hoe stadig dinge vorentoe beweeg in die Karoo.  Die ou huis was nog presies dieselfde.  Daarvan af is ek brandvlei toe.  Moes eers by vriende van my ouers stop vir koek en tee.  Het gou n rooikat en Jakkals gaan vang, of altans die hok het hom gevang.  Die meneer het nogal n paar tande op hom gehad.  Die oom het my een baie goeie tip gegee.  As jy ongetroud is onthou.  Alles wat op die honeymoon aand die eerste keer gebeur bly so vir die res van jou lewe, so wees gewaarsku.  Moenie die eerste aand se bad saam op die prop gaan sit nie ;).  Dis een wat ek defnetief gaan onthou vir EEEEndag.

Brandvlei se ou gewone wind-pomp bestaan nog.  Weet nie of ou Wynand nog sing na al die wind-pompery nie :imaposer:.
Van daar is ons verneukpan toe.  Moes eers die sleutel gaan kry.  Die mal boer wil he ek moet die sak hout op my bike laai, mens bly maar n snaakse ding.  Die sonsak was ongelooflik.  Dit darem regtig iets wat op min plekke kan gesien word so oor die pan.  Wonder wat sal n paar jappies se as hulle so niks kan sien nie.  Die hout het toe daar aangekom.  Wonderlik, ek se julle. Dit sal ek defnetief weer doen..

Nou moet julle manne maar se of ek moet verder skryf
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,607
  • karoorooster@gmail.com
Re: Bikers life
« Reply #11 on: August 27, 2010, 12:44:44 pm »
Nice foto's :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Brandt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Bikers life
« Reply #12 on: August 27, 2010, 12:47:35 pm »
 :thumleft: Klink lekker man. Gaan asb!!
 

Offline Gat Slag

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 941
Re: Bikers life
« Reply #13 on: August 27, 2010, 12:56:20 pm »
Lekker !!!  :thumleft:
 

Offline NISMARK

  • Ek is, daarom ek is Nismark!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,704
  • Thanked: 4 times
  • aka GENERAAL, maar noem my maar Oom Flip
Re: Bikers life
« Reply #14 on: August 27, 2010, 12:56:51 pm »
Looking good boet, keep it coming!!!  :thumleft:
Ek val graag!!!
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,966
  • Thanked: 77 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Bikers life
« Reply #15 on: August 27, 2010, 12:58:18 pm »
kom nou, kom nou!!
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline ALLAWYN

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 324
Re: Bikers life
« Reply #16 on: August 28, 2010, 02:04:35 pm »
Mooi foto's lyk lekker.

Moet nie terg nie :o skryf net !

Nog baie foto's ook
 

Offline TheAnt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Canada
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 5 times
Re: Bikers life
« Reply #17 on: August 28, 2010, 02:41:48 pm »
NICE ONE!  :thumleft:
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 88 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Bikers life
« Reply #18 on: August 29, 2010, 09:24:05 am »
Daai Toyota Stallion is seker die Fortuner se voorvader!!   :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: Bikers life
« Reply #19 on: August 30, 2010, 12:49:20 pm »
Na die klok se besoek is ons terug na die hek toe.  Ek wou by die hek waar ons in gekom het terug links draai maar het op die GPS n pad gekry wat direk Kenhardt toe gaan.  Jy ry vir n paar kilometers op die pan, kry dan n 2 spoor paaikie wat jou bring tot n T.  Draai regs want Links vat jou terug Swartkop toe.  Jy spaar so 70km draai.  Kenhart aangekom het ons by OmaMimies farmstall.  Nogal n paar interesante foto's aan die binnekant.  Die een was van n Pofadder wat in die toilet weg gekruip het.  Broer, ek kan net dink hoe ek sal reageer as ek so n meneer op so n oomblik raak loop nie.  Buiteom is daar baie om te sien maar op daai stadium het ek net aan kos gedink.  In die tyd toe ek nog gedroom het van adventure toere het ek n foto gesien van n 1200GSA voor Kenhart Hotel.  Moes eers daar n paar foto's neem net om darem te se ek was daar.  Let wel Kenhart voel soos n stad na verneukpan.  Ja en oja, daar is kokerbome.

Van daar was dit teerpad Keimoes toe.  Die ou dorpe laat dink my baie aan die Vredendal se area.  Baie wingerd en as dit ophou is daar niks.  Keimoes, kakemas augrabies watervalle.  Het gaan slaap by die falls.  Baie nice geriewe.  Waterval was OK maar ek dink om die tweede keer te gaan sal dit moet in n vloed wees.  Die beste van die aand was die braai.  Gedorie mens, ek se julle.  Bees tjops het ek so al gesien, maar vark.  Lekker.  Baie belangrik.  Moet niks buite los nie.  Die ape eet als.

Volgende oggend was ons opad Pofadder toe.  My kaart het nie die pad op gehad nie maar so 50km voor Pofadder het n bord gewys Onseepkans.  My brandstof was genoeg so is toe daar af.  Jy ry n redelike end tot die teer grond raak.  Pad is sleg maar die ouens was darem besig om te skraap.  Die pad bring jou n T wat die bord nog wys Suid-Wes-Afrika.  Van daar raak dit mooi want dan sak jy tot by die rivier.  Die polisie stasie is weg gesteek so wees maar versigtig vir spoed.  Ek was bekommerd want een van die forum ouens het geskryf dat jy die crossing moet vermy op n vakansie dag maar alles het darem vlot verloop.  Daar was n polisie man met n kortbroek.  Behalwe dat dit die eerste keer is dat ek dit gesien het was dit 8'C en glo my dit is nie die boland se 8'C nie.

Ons is oor die grens en op die grondpad highway Karrasburg toe.  Met skok het ek besef wat kos, kos.  Gelukkig maak die goedkoop petrol daarvoor op maar hel, jy betaal dan amper n derde meer vir kos as hier by ons.  Ek het daar gestaan en gesels met die bestuurder van spar.  Dit is altyd vir my interesant hoe die ouens hulle geselse begin.  Kyk mos eers die besigheid so van ver af en dan kom stap hulle eers om die fiets voor hulle jou in die oe kyk.  Se ook nie hallo nie, begin altyd met waarvan kom jy?  Die eronie is dan dat hy klaar die nommer plaat gesien het met die omstap maar sal nog altyd vra.

Is van Grunau met die grondpad tot by Canyon Road house.  Baie interesante plek.  Al die ou karre en nommer plate moes nogal n tydjie gevat het om by mekaar te maak.  Een ding kan ek se van die plek en dit is diens.  Hulle hark tot die grond van die kampeer plekke.  Die badkamer geriewe is van die beste gehaalte.  Dit is baie netjies en skoon.  Het lekker met die staff gesels en hulle lewe is maar moeilik om so in die middel van niks te werk nie.  Die een mannikie is n boer by keetmans.  Hy werk daar vir ekstra geld.  Dit is nou mense wat jy die woord "nederigheid" aan kan koppel, of gesegdes soos "sout van die aarde".  Hulle laat mens dink aan jou voorregte wat jy het wat hulle nie eers kan droom van nie.