As for the Adventure spirit and smaller bikes - it's been discussed before:
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=53586.0I don't like people with their "grand" bikes looking down on the smaller oke with the small bike / Vuka / whatever it may be. That's really bad form. And I certainly do hold someone doing a long trip on a small bike in much higher regard than someone doing it on a big luxurious bike (TA's included).
That does not mean that all peeps with big bikes don't have the adventure spirit, some do. But it's not about the bike.
Ware DS spirit sien nie net tekortkominge nie. Ware DS spirit kyk na die bike wat hy het en se: "Hoekom nie?" Onthou Zonkel se "
About love, lust and passions".
'n Ou wat sulke trips op 'n klein bike doen, doen dit omdat hy dit WIL doen. Hy is 'n adventurer klaar. Die tipe bike wat hy het maak nie saak nie. Hy laat hom nie afskrik as dit toevallig 'n klein bike is nie.
Ons is nou almal magtige forum "adventure riders" hier. Elk op sy eie perd. Kom ek se jou nou, as ons almal more skielik met 125's moet ry dop hier 'n moerse klomp ouens uit. Feit. Dan is dit skielik nie meer vir hulle nie. Want as die gemak en groot fiets en image en prestige weg is, is daar niks meer wat daai ouens hier hou nie.
Die adventurers (die
real adventurers) sal dan nog hier wees. Hulle sal steeds die sonsak in die karoo, die horisonne in Namibie, die mense van die platteland etc. wil sien en beleef. Die feit dat dit dan op 'n 125 is sal hulle nie keer nie.
DUS - as jy 'n ou met 'n klein bike sien toer, weet jy hy is van die
real adventurer tipe. As jy die ou op die gemaklike groot fiets sien is dit dalk ook 'n
real adventurer, maar mens weet net nooit.
