Solo "Long Way Down"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Doringboom

Race Dog
Joined
Sep 14, 2006
Messages
610
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Dominique is 'n Belg wat beplan om op 25 Oktober 2010 sy tuisdorp in België te verlaat per BMW G650 XChallenge. Sy bestemming: Kaapstad. En as hy in Kaapstad aangekom het, mag hy dalk besluit om weer al die pad terug te ry :ricky:

Hy het 'n webwerf waar al sy planne en voorbereidings uiteengesit word (in Nederlands / Vlaams). Hy beplan om die verloop van sy reis op sy webwerf by te hou. Daar is ook 'n gasteboek waar jy die man kan gaan moed inpraat. Ek glo hy sal kan staatmaak op die Wild Dogs se raad en daad :mwink:

https://africa.fastbikers.be of https://www.n4m.be
 
Top