Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CABC community ride reports thread  (Read 9068 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
CABC community ride reports thread
« on: September 26, 2010, 05:31:35 pm »
Baie dankie aan al die wd members wat dit moerse lekker kuier gemaak het
Aangesien ek my kamera nie saamgevat het nie omxat ek dit vergeet het en nou kan ek nie eerse my kamera vind nie heg asb fotos van trip sodat ek ride report kan aanmekaar slaan of spoeg. Gooi alles wat julle het!
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #1 on: September 26, 2010, 05:34:34 pm »
Ek, myself en awsomeness berm rooster wat mag en moerse goed om draaie gooi en powerslide, trailrider en jack het veilig aangekom
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,225
  • Thanked: 455 times
    • dustriders.co.za
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #2 on: September 26, 2010, 05:43:28 pm »
En ons maak staat op jou om al die fotos te neem!!!
Was n lekker naweek! :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #3 on: September 26, 2010, 05:54:15 pm »
Eish oom chris ek gaan fotos by berm rooster kry die week en die legendariese trailrider shots ook en dit vasheg op my ride report
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,749
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #4 on: September 26, 2010, 06:54:16 pm »
Ek is in die reent uit die kaap uit en is in die reent weer terug.

Dankie aan almal vir 'n lekker naweek en aan HP en al sy mense wat die werk gedoen het.  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek het moer baie gelag  :imaposer:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #5 on: September 26, 2010, 06:55:26 pm »
Wie is die oom wat my gegroet het met die Honda XR wit bike met die groot petroltenk.  Ek wou nog kuier die aand en vir hom iets vra oor die XR maar toe kon ek nie die gesig onthou nie.

Oom is oom op die WD forum?
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline Freak

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,466
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #6 on: September 26, 2010, 07:00:12 pm »
ek het seker meeste van die sports gemis maar die very loooong way round was n fees! heimer...hoe lyk jou ride report skills? ek het die pickies ....
Dankie ChrisL vir die kort kennisgewing geleentheid! bitter nice ge-organizzze...ek is volgende jaar eerste daar!

Italjet - still have
YZ 80 - sold
Suzuki TS - 50 - broken
2x YZ 250cc - sold
Kawa KDX 200 - sold ZX - 6R - sold Suzuki GSXR 1000 K4- broken and in the bin Suzuki GSXR 1000 K5 - sold BMW GS 1150 - sold KTM 950 adventure S - sold Currently:  '79 BMW Bobber '63 BMW R50/2 '62 BMW R60/2 with sidecar '54 BMW R26/2 ... Still in kit form '74 BMW R75/6 custom .. In progress '82 BMW R80 G/S
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,749
  • Thanked: 125 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #7 on: September 26, 2010, 07:06:47 pm »
ek het seker meeste van die sports gemis maar die very loooong way round was n fees! heimer...hoe lyk jou ride report skills? ek het die pickies ....
Dankie ChrisL vir die kort kennisgewing geleentheid! bitter nice ge-organizzze...ek is volgende jaar eerste daar!



Ek sal traai om oor die pad soontoe te skryf - dit gaan pret afgee - Stuur maar die fotos aan, dat ek kan begin..

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #8 on: September 26, 2010, 07:07:55 pm »
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #9 on: September 26, 2010, 07:08:34 pm »
Thanks almal vir 'n GREAT naweek en vir al die lag en lag en lag!
 

Offline Freak

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,466
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #10 on: September 26, 2010, 07:23:58 pm »
ek het seker meeste van die sports gemis maar die very loooong way round was n fees! heimer...hoe lyk jou ride report skills? ek het die pickies ....
Dankie ChrisL vir die kort kennisgewing geleentheid! bitter nice ge-organizzze...ek is volgende jaar eerste daar!



Ek sal traai om oor die pad soontoe te skryf - dit gaan pret afgee - Stuur maar die fotos aan, dat ek kan begin..

ek gan die goeters vir jou op disc sit want dis baie en groot... gan try vir die anner manne sin ook! dan moet ons maar weer de-brief te kriges II.... nog in my ( min ) single dae..
Italjet - still have
YZ 80 - sold
Suzuki TS - 50 - broken
2x YZ 250cc - sold
Kawa KDX 200 - sold ZX - 6R - sold Suzuki GSXR 1000 K4- broken and in the bin Suzuki GSXR 1000 K5 - sold BMW GS 1150 - sold KTM 950 adventure S - sold Currently:  '79 BMW Bobber '63 BMW R50/2 '62 BMW R60/2 with sidecar '54 BMW R26/2 ... Still in kit form '74 BMW R75/6 custom .. In progress '82 BMW R80 G/S
 

Offline GroenMamba

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 408
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #11 on: September 26, 2010, 08:12:34 pm »
Dankie aan cassie en span dat ek saam julle kon ry, cassie weet nie of jy gesien het toe ek wegdraai nie. Hoop nie jy't geskrik toe jy agterkom ek is nie meer daar nie. Dankie aan Hennie en sy span en aan almal wat deel geneem het. Dit was 'n bef@kte naweek! Ek is defenitief volgende jaar weer daar, sit my naam solank op die lys. Ek moet veral 2 nuwe vriende, nl. Rynet en EarthToneBoy uitsonder, dankie vir die geselskap, saamry en ondersteuning. Cassie, ek sal vir jou ook 'n paar kiekies stuur.
 

Offline mrhyde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,054
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #12 on: September 26, 2010, 08:22:50 pm »
Moerse geluk aan mr big wat die skillz challenge gekroon het. Michiel was 2de.

 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #13 on: September 26, 2010, 08:27:59 pm »
baie dankie groenmama ek het nogal gewonder oor die afdraai LOL
EK het toe onthou dat jy by albertina moet draai gooi.  Baie dankie dit was nogal lekker kuier.  Jy moet ons join by drinks vriday

Baie dankie Berm rooster vir jou vrou se kaartjie
Sonder jou mr Awsomness sou die naweek baie baie boring gewees het
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline mrhyde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,054
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #14 on: September 26, 2010, 08:52:32 pm »
 

Offline SACK

  • KLRsome
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 533
  • Sucker for Punishment
    • Olopsant Design
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #15 on: September 26, 2010, 08:56:01 pm »
Thanks to the organisers for putting together a thoroughly enjoyable event. The wilddogs really featured big time.

I met a lot of new people and it's nice to be able to put faces to some of the familiar names.

Congrats to Oom Big for winning the skills challenge and to Michiel for his second place, also to everybody who did the red route - it was hard work.

Looking forward to seeing some pics - also forgot my camera  :P
Don't sweat the small stuff.
 

Offline Andy660

  • Hyundai Specialist
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,545
  • Thanked: 22 times
  • You are responsible for the bike behind you !
    • http://www.hunday.co.za
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #16 on: September 26, 2010, 09:06:03 pm »
Must have been a very hard route !!
Still no pics !!!
BEADMASTER LEVERS http://youtu.be/RWH3PRgjOKM  email accentgt8@gmail.com
EMERGENCY NO.                                            
From a cell phone you can dial 147
Also 082 911 will get you through to Netcare's Emergency Control Room[img width=65 height=100 ]   http://www.youtube.com/watch?v=R1Kzcn0SPIA&feature=player_embedded
YAMAHA HELDERBERG  Ambassador
 

Offline hayleyscomet

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,908
  • Thanked: 5 times
  • Always Keen to Ride
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #17 on: September 26, 2010, 09:40:39 pm »


Some Pics

 

Offline hayleyscomet

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,908
  • Thanked: 5 times
  • Always Keen to Ride
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #18 on: September 26, 2010, 09:45:21 pm »

Few more
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: CABC community ride reports thread
« Reply #19 on: September 26, 2010, 09:53:05 pm »
Hey Rynet jy starr op een van hayleyscomet se pictures
There was a nice bike with you (BMW X country) i think.  My one friend has a red and yellow coloured bike. 
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie