my report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

madman

Pack Dog
Joined
Jun 26, 2010
Messages
57
Reaction score
0
Location
pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Lang naweek was aant te komme.....en siende dat ek n groentjie is en die kanaal roetes nou al vir n rukkie beloer het, het ek en madwife besluit die 24e Sept is ons groot dag.... :ricky: 8)  Wel wel...wat n trip was dit nie....het hom begin op die 21ste  en vanoggend elf uur terug by die huis...
:violent5:  Kanaal roetes is gedoen,maar nie op 2 wiele nie.....maar in n hospitaalbed...Na n bulletjie van n hartaanval  en n omlynning later is ek veilig by die huis....sonder n stoffie op die 2 wiele...?

So...my vraag is as volg....wanneer ek op die been is sal iemand wat nie omgee om saam met newbies te ry die roete saam ons gaan doen nie asb.........  net vir ingeval(n mens weet nooit)

SORRY....NO pics beskikbaar
 
Top