Sir Battery just got ulta light..."with Wings"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JO GSA

Race Dog
Joined
Jun 21, 2008
Messages
1,019
Reaction score
0
Location
Lichtenburg
Bike
Yamaha XT660
Geluk Duracell met jou nuwe fiets Honda CRF 250 X. Die fiets het hy by Brontes gekoop https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=56688.0. Ek moet by se, dat alles wat Brontes gese het van die fiets die waarheid was, altyd lekker om te sien as n mede WD tot WD deal so glad afloop  :thumleft:.

Sir Battry, nou het jy geen verskonings meer nie, daai rooi ultra light (in vergelyking met jou 1200 GS) beter nou gery word, ek wil net stowwe sien staan  :mwink:

:ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Top