Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: HP2 / 950SE  (Read 3038 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
HP2 / 950SE
« on: October 11, 2010, 01:55:34 pm »
Ek sit en wonder hoekom daar so groot openbare liefde is vir die hp2, maar die 950SE suig aan die agterspeen (IMHO).

Nou ek ry 'n hp2, maar sal graag will onpartydig wees in die thread.

Ek wil nie hoor van suspensie dit en hpn tanks dat nie, dit is totaal en al oor die emosie wat worstel as jy die fiets sien / of ry.

Dink julle ek het die kat aan die gat beet en die SE manne is net nie so uitgesproke oor hulle fietse nie  ???

Dit wil vir my voorkom dat die hp2 "heritage" of "pedigree" (noem dit wat jy wil) het, maar die SE net daar was om 'n marksegment te vul.

Wat sę julle  :-\
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,019
  • Thanked: 226 times
  • Niks ry so lekker soos my rice crispy bike nie.
Re: HP2 / 950SE
« Reply #1 on: October 11, 2010, 01:57:44 pm »
Ek sę jy wil Jacko se lepel steel.  :D

Offline Huggels

  • The Friendly
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 767
  • Be a man what counts
Re: HP2 / 950SE
« Reply #2 on: October 11, 2010, 02:00:30 pm »
Goeie opmerkings wat jy maak Dewie... Ek dink altwee bikes is bevange maar het nog nie een van hulle gery nie. Sal graag wil hoor wat se beide partye oor die onderwerp  :thumleft:
 
Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,501
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #3 on: October 11, 2010, 02:02:17 pm »
Die manne met die SE's ry glo terwyl ons wannabee HP manne sit en gorrel oor farkles.  Dis altans die rumour wat rondloop Dewie, nie dat ek saamstem  :mwink:
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #4 on: October 11, 2010, 02:02:54 pm »
Ek sę jy wil Jacko se lepel steel.  :D
;D

Nee jong ek wil maar net seker maak ons gaan nie met oogklappe deur die lewe nie
 
Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,501
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #5 on: October 11, 2010, 02:03:14 pm »
Kan ook net byvoeg, almal is nie so fokken hardcore nie >:D
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline domstes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,511
Re: HP2 / 950SE
« Reply #6 on: October 11, 2010, 02:05:36 pm »
Ek dink dit maar meer 'n teken van die tipe mens wat die SE ry. Moet hom nie vra om iets anders the ry nie. Hulle hou maar net hulle bekke en ry die goed terwyl ons ander mense met ons swaar fietse sukkel. Die SE manne HAAT teerpad.

Ek hoop die fietse bly 'n geheim sodat die prye laag bly. Ek wil binne kort vir my een koop. Sommer net.

Soos die een ou ges^e het. Die fiets maak geen sin nie, maar "It is the cure for sensibility!"
 
Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #7 on: October 11, 2010, 02:05:51 pm »
Die manne met die SE's ry glo terwyl ons wannabee HP manne sit en gorrel oor farkles.  Dis altans die rumour wat rondloop Dewie, nie dat ek saamstem  :mwink:

Die feit dat ons hulle nie hoor maak my wonder, hoekom?

Ons praat van hoe min produksie modelle die hp2 gehad het en dat hulle almal wat SA toe gekom het verkoop - sommige manne het 2 of 3 hp2's
 
Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #8 on: October 11, 2010, 02:08:01 pm »
Ek dink dit maar meer 'n teken van die tipe mens wat die SE ry. Moet hom nie vra om iets anders the ry nie. Hulle hou maar net hulle bekke en ry die goed terwyl ons ander mense met ons swaar fietse sukkel. Die SE manne HAAT teerpad.

Ek hoop die fietse bly 'n geheim sodat die prye laag bly. Ek wil binne kort vir my een koop. Sommer net.

Soos die een ou ges^e het. Die fiets maak geen sin nie, maar "It is the cure for sensibility!"

Jy beskryf dan nou 'n hp2 ryer  ;D
 
Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,019
  • Thanked: 226 times
  • Niks ry so lekker soos my rice crispy bike nie.
Re: HP2 / 950SE
« Reply #9 on: October 11, 2010, 02:08:57 pm »
Ek sę jy wil Jacko se lepel steel.  :D
;D

Nee jong ek wil maar net seker maak ons gaan nie met oogklappe deur die lewe nie

Al wat ek weet is ek sal nie mind vir enige een van daai twee nie....  :drif:

Maar ek dink ek sal eerder 'n HP wil he....

Offline Huggels

  • The Friendly
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 767
  • Be a man what counts
Re: HP2 / 950SE
« Reply #10 on: October 11, 2010, 02:09:51 pm »
Ek soek altwee
 
Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,501
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #11 on: October 11, 2010, 02:10:40 pm »
Die manne met die SE's ry glo terwyl ons wannabee HP manne sit en gorrel oor farkles.  Dis altans die rumour wat rondloop Dewie, nie dat ek saamstem  :mwink:

Die feit dat ons hulle nie hoor maak my wonder, hoekom?

Ons praat van hoe min produksie modelle die hp2 gehad het en dat hulle almal wat SA toe gekom het verkoop - sommige manne het 2 of 3 hp2's

Van die stuk of 10 SE manne wat ek ken is daar net een wat n WD is, stel eenvoudig nie belang in die forum ???
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #12 on: October 11, 2010, 02:13:14 pm »
Die manne met die SE's ry glo terwyl ons wannabee HP manne sit en gorrel oor farkles.  Dis altans die rumour wat rondloop Dewie, nie dat ek saamstem  :mwink:

Die feit dat ons hulle nie hoor maak my wonder, hoekom?

Ons praat van hoe min produksie modelle die hp2 gehad het en dat hulle almal wat SA toe gekom het verkoop - sommige manne het 2 of 3 hp2's

Van die stuk of 10 SE manne wat ek ken is daar net een wat n WD is, stel eenvoudig nie belang in die forum ???

So sink jy dit is 'n tipe mens wat die SE ry?

Die hp2 manne is almal moer vriendelik en behulpsaam, dink julle die SE manne is anders opgewen?
 
Oppad

  • Guest
Re: HP2 / 950SE
« Reply #13 on: October 11, 2010, 02:23:59 pm »
This may become interesting reading. Subscribed.
 
Offline domstes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,511
Re: HP2 / 950SE
« Reply #14 on: October 11, 2010, 02:26:31 pm »
This may become interesting reading. Subscribed.

It is going to end in tears that is for sure.  >:D
 
Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,501
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #15 on: October 11, 2010, 02:27:34 pm »
Die manne met die SE's ry glo terwyl ons wannabee HP manne sit en gorrel oor farkles.  Dis altans die rumour wat rondloop Dewie, nie dat ek saamstem  :mwink:

Die feit dat ons hulle nie hoor maak my wonder, hoekom?

Ons praat van hoe min produksie modelle die hp2 gehad het en dat hulle almal wat SA toe gekom het verkoop - sommige manne het 2 of 3 hp2's

Van die stuk of 10 SE manne wat ek ken is daar net een wat n WD is, stel eenvoudig nie belang in die forum ???

So sink jy dit is 'n tipe mens wat die SE ry?

Die hp2 manne is almal moer vriendelik en behulpsaam, dink julle die SE manne is anders opgewen?

Moeilik om te se, dink hulle gebruik hulle bikes dalk meer as 'tools' terwyl ons nog die collector's aspek kan byvoeg :mwink:

Beste is dat die paar SE manne hier maar vir hulself praat :thumleft:
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #16 on: October 11, 2010, 02:30:58 pm »
Hoekom word die hp2 as versamel stuk gesien (gebruik of nog in die krat) en die SE net as nog 'n bike.

Ek het dalk 'n skewe persepsie en praat dalk uit my gat uit, maar as jy sien hoe die mense ge ooh en aah het oor Brakenjan se R80 Kalahari (die oupa van die hp2) dan kan jy mos vir jouself indink hoe dit gaan wees oor 10-20jaar?
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,754
  • Thanked: 411 times
    • dustriders.co.za
Re: HP2 / 950SE
« Reply #17 on: October 11, 2010, 02:45:49 pm »
Sal interessant wees om te weet hoeveel SEs en HP2s in SA verkoop is.
Ek het n idee heelwat meer HP2s.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Jacko

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,108
  • Thanked: 2 times
  • "Don't be a hater, yo." Riaan Cruywagen
Re: HP2 / 950SE
« Reply #18 on: October 11, 2010, 02:50:23 pm »
Ek kan nie praat vir die SE-manne nie.

Eintlik ook nie namens die ander HP2-manne nie. Eintlik net namens myself.

Ek het 'n spils bike gesoek wat betroubaar is en bietjie raar/gesog.

Check.

Eintlik jok ek! My vereistes was as volg nadat ek verveeld geraak het met die immer-capable 1200GS:

1. Tubeless bande
2. Shaft drive
3. 21-duim voorwiel

Daar is net een so 'n bike in die wereld - die HP2

Hy's nie perfek nie, maar dis al wat ek wil he. Jare gelede was ek te arm vir die R80 G/S Kalahari. Ek voel dat die HP2 dieselfde statuur het i.t.v. rariteit. Net effens meer spils.

Ek hou ook baie van die SE, maar ek twyfel of hy dieselfde versamelaarswaarde gaan he oor 10 jaar. SE eienaar sien hulle bikes as tools (uit my subjektiewe oogpunt). HP2-eienaars sien hulle bikes as objets d'art en objects of desire.

Die HP2 is ook 'n bietjie faktap as jy mooi daaroor dink. Maar op 'n benydenswaardige manier. Het hy foute? Baie! Pla dit my? Fokol!  :biggrin:
"The test of a man is not the forum nor the field; not the marketplace nor the amen corner, but at his own fireside. There he lays aside his mask, and you may judge whether he be imp or angel, king or cur, hero or humbug." -  William Cowper Brann
 
Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,501
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #19 on: October 11, 2010, 03:02:59 pm »
Ek kan nie praat vir die SE-manne nie.

Eintlik ook nie namens die ander HP2-manne nie. Eintlik net namens myself.

Ek het 'n spils bike gesoek wat betroubaar is en bietjie raar/gesog.

Check.

Eintlik jok ek! My vereistes was as volg nadat ek verveeld geraak het met die immer-capable 1200GS:

1. Tubeless bande
2. Shaft drive
3. 21-duim voorwiel

Daar is net een so 'n bike in die wereld - die HP2

Hy's nie perfek nie, maar dis al wat ek wil he. Jare gelede was ek te arm vir die R80 G/S Kalahari. Ek voel dat die HP2 dieselfde statuur het i.t.v. rariteit. Net effens meer spils.

Ek hou ook baie van die SE, maar ek twyfel of hy dieselfde versamelaarswaarde gaan he oor 10 jaar. SE eienaar sien hulle bikes as tools (uit my subjektiewe oogpunt). HP2-eienaars sien hulle bikes as objets d'art en objects of desire.

Die HP2 is ook 'n bietjie faktap as jy mooi daaroor dink. Maar op 'n benydenswaardige manier. Het hy foute? Baie! Pla dit my? Fokol!  :biggrin:

Slotsom, priceless :thumleft: