Wat help stry op die klawers? Reel n shootout!!! Ek sal graag help met die uitle van n baan. SE eienaars is ryers, HP ouens meestal posers[bewys deur die feit dat hulle reeds uitsien na die HP se "classic" status 20 jaar van nou. MAW. ons kan nie die collectors item nou ry nie, hy sal waarde verloor.
Wat se HP2 manne van n shootout?
Wat se 950SE manne van n shootout?
Ek weet daar is genoeg kundigheid op die forum om so iets te reel en n definitiewe wenner aan te wys. Of klink dit te prakties van aard?