Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: HP2 / 950SE  (Read 3057 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,877
  • Thanked: 48 times
  • Of maar net Gabriel
Re: HP2 / 950SE
« Reply #20 on: October 11, 2010, 03:04:53 pm »
Tubeless is rerig nie vir my n perk nie!!! Het dit oorweeg, maar as ek nou weer n beemer MOET ry, sal ek tubes insit...

Anders is jy in die poef as hierdie gebeur!

Offline Jacko

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,108
  • Thanked: 2 times
  • "Don't be a hater, yo." Riaan Cruywagen
Re: HP2 / 950SE
« Reply #21 on: October 11, 2010, 03:07:01 pm »
Tubeless is rerig nie vir my n perk nie!!! Het dit oorweeg, maar as ek nou weer n beemer MOET ry, sal ek tubes insit...

Anders is jy in die poef as hierdie gebeur!

Hmmm, se iemand wat nie 'n 950 SE het OF al tubeless bande ervaar het nie...  :mwink:
"The test of a man is not the forum nor the field; not the marketplace nor the amen corner, but at his own fireside. There he lays aside his mask, and you may judge whether he be imp or angel, king or cur, hero or humbug." -  William Cowper Brann
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #22 on: October 11, 2010, 03:09:02 pm »
Dink julle die non-tubeless roete wat KTM gevolg het, was koste besparing?

 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,976
  • Thanked: 199 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #23 on: October 11, 2010, 03:09:47 pm »
Ek soek ook n SE  :drif:   :drif:   :drif:

My skip amper in die hawe  :thumleft:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #24 on: October 11, 2010, 03:11:02 pm »
Sovêr ek weet was die hp2 eerste op die scene en die KTM 2de (help my as ek verkeerd is hier)

Was die SE die interpretasie van die base by KTM van hoe die hp2 eintlik moes wees?
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #25 on: October 11, 2010, 03:11:41 pm »
Ek soek ook n SE  :drif:   :drif:   :drif:

My skip amper in die hawe  :thumleft:

wat het jou laat besluit op die SE?

 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,877
  • Thanked: 48 times
  • Of maar net Gabriel
Re: HP2 / 950SE
« Reply #26 on: October 11, 2010, 03:12:45 pm »
Tubeless is rerig nie vir my n perk nie!!! Het dit oorweeg, maar as ek nou weer n beemer MOET ry, sal ek tubes insit...

Anders is jy in die poef as hierdie gebeur!

Hmmm, se iemand wat nie 'n 950 SE het OF al tubeless bande ervaar het nie...  :mwink:

Hmmm, raai iemand wat nie weet of ek al het nie...  ::)

Enigste claim wat ek maak is dat tubeless nie noodwendig 'n voordeel is nie. As ek tubeless was, sou ek gister baie ver moes stap   :-\
« Last Edit: October 11, 2010, 03:15:22 pm by Archangel »
 

forex618

  • Guest
Re: HP2 / 950SE
« Reply #27 on: October 11, 2010, 03:14:18 pm »
<<lurk>>
 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,976
  • Thanked: 199 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #28 on: October 11, 2010, 03:15:34 pm »
Ek soek ook n SE  :drif:   :drif:   :drif:

My skip amper in die hawe  :thumleft:

wat het jou laat besluit op die SE?



Net eending.

Die feit dat hy nie silinder koppe het wat so uitsteek nie  :thumleft:

Om in my GSA sin vas te kyk is al genoeg  :laughing4:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline peter stuyvesant

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 955
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #29 on: October 11, 2010, 03:18:30 pm »
I'll open the bidding!
What the fuck is the question? >:D
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #30 on: October 11, 2010, 03:22:45 pm »
I'll open the bidding!
What the fuck is the question? >:D

Why is the hp2 considered to be a collectors item (or will be in the near future) and the SE will most probably go down in history as just another bike which was designed to fill a gap in the market (or to target the hp2)
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,714
  • Thanked: 18 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: HP2 / 950SE
« Reply #31 on: October 11, 2010, 03:23:21 pm »
Wel ek sal albei wil besit, maar die HP eerste.

Nog 'n vraag? Hoeveel van die HP2 manne se riding buddy's is op SE's?

Ek het pel wat 2 het na hy met die 800 soos ek gesukkel het.Hy is wel baie kort en die se pas hom beter.

Ek dink die 2 fietse is dieselfde mentaliteit ryer aangedrewe.
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,502
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #32 on: October 11, 2010, 03:24:50 pm »
I'll open the bidding!
What the fuck is the question? >:D

Why is the hp2 considered to be a collectors item (or will be in the near future) and the SE will most probably go down in history as just another bike which was designed to fill a gap in the market (or to target the hp2)

Now we want a "fuckin' answer  >:D
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #33 on: October 11, 2010, 03:25:18 pm »
Wel ek sal albei wil besit, maar die HP eerste.

Nog 'n vraag? Hoeveel van die HP2 manne se riding buddy's is op SE's?

Ek het pel wat 2 het na hy met die 800 soos ek gesukkel het.Hy is wel baie kort en die se pas hom beter.

Ek dink die 2 fietse is dieselfde mentaliteit ryer aangedrewe.

dit is wat ek ook al gehoor het.

Losper het albei, maar verkies die hp2.
 

Offline domstes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,511
Re: HP2 / 950SE
« Reply #34 on: October 11, 2010, 03:25:34 pm »
I'll open the bidding!
What the fuck is the question? >:D

Ek dink die mense wil weet hoekom het jy die SE gekies het eerder as die HP2.
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #35 on: October 11, 2010, 03:30:55 pm »
Is die fietse so naby aan, dat dit neerkom op  brand rivalry?
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,502
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: HP2 / 950SE
« Reply #36 on: October 11, 2010, 03:33:16 pm »
HP2 / 950SE
Hondsekierie, domstes, Losper, peter stuyvesant, S - 4 - B, tau, Joyride, Huggels and 0 Guests are viewing


 :biggrin:
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

forex618

  • Guest
Re: HP2 / 950SE
« Reply #37 on: October 11, 2010, 03:34:05 pm »
Is die fietse so naby aan, dat dit neerkom op  brand rivalry?

 :imaposer: nee fok...die SE is in 'n heeltemal anders se league - ek het al twee several times gery, and vir my is die HP2 niks meer as 'n GS sonder die fairing  :mwink:
 

Offline Dewie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 3 times
Re: HP2 / 950SE
« Reply #38 on: October 11, 2010, 03:36:01 pm »
Is die fietse so naby aan, dat dit neerkom op  brand rivalry?

 :imaposer: nee fok...die SE is in 'n heeltemal anders se league - ek het al twee several times gery, and vir my is die HP2 niks meer as 'n GS sonder die fairing  :mwink:

het jy die hp2 reg gery?  ;D
 

forex618

  • Guest
Re: HP2 / 950SE
« Reply #39 on: October 11, 2010, 03:37:33 pm »
Is die fietse so naby aan, dat dit neerkom op  brand rivalry?

 :imaposer: nee fok...die SE is in 'n heeltemal anders se league - ek het al twee several times gery, and vir my is die HP2 niks meer as 'n GS sonder die fairing  :mwink:

het jy die hp2 reg gery?  ;D

Ek het probeer, maar die gat was te klein. Ek prefer die twin Bosuns  :imaposer: