Wel ek sal albei wil besit, maar die HP eerste.
Nog 'n vraag? Hoeveel van die HP2 manne se riding buddy's is op SE's?
Ek het pel wat 2 het na hy met die 800 soos ek gesukkel het.Hy is wel baie kort en die se pas hom beter.
Ek dink die 2 fietse is dieselfde mentaliteit ryer aangedrewe.