Dewie
Race Dog
- Joined
- May 28, 2008
- Messages
- 4,465
- Reaction score
- 10
- Bike
- KTM 890 Adventure R
Ek sit en wonder hoekom daar so groot openbare liefde is vir die hp2, maar die 950SE suig aan die agterspeen (IMHO).
Nou ek ry 'n hp2, maar sal graag will onpartydig wees in die thread.
Ek wil nie hoor van suspensie dit en hpn tanks dat nie, dit is totaal en al oor die emosie wat worstel as jy die fiets sien / of ry.
Dink julle ek het die kat aan die gat beet en die SE manne is net nie so uitgesproke oor hulle fietse nie ???
Dit wil vir my voorkom dat die hp2 "heritage" of "pedigree" (noem dit wat jy wil) het, maar die SE net daar was om 'n marksegment te vul.
Wat sê julle :-\