Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!  (Read 4172 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,673
  • Thanked: 17 times
  • Dinosaur
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #20 on: October 14, 2010, 05:29:28 pm »
TR, het jy nie anderdag gese jy kan nie wag nie, want honda gaan 'n 1200 spoked rim, offroad KTM killer bike uitbring nie?
Hierdie lyk meer soos 'n goldwing met jacked up suspension
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #21 on: October 14, 2010, 05:34:35 pm »
stadig broer jy gaan alweer op die verkeerde pad af. Ons bash sommer jou brand en omdat jy so tekere gegaan het op die Yammie thread oor die gewig, maar gedink jy sal graag die fight hier wil laat aangaan. Ding is net as hy nou swaarder weeg as die Yammie, wat se jy dan?  ;) :biggrin:

Waar het ek gese die 4 sillinder Honda gaan ligter wees?

As ek reg onthou het ek gese julle maak te veel van gewig. Miskien moet jy net minder val. ;D Die plekke waar die bikes designed is om te ry is nie die doodsakker nie. Die regte bikes vir sulke trips is 660's, maar weereens, lyk my nie 660 is genoeg compensation vir almal nie ;D
 

Offline Fenderbender

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,560
  • Thanked: 1 times
  • Robertson
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #22 on: October 14, 2010, 05:42:27 pm »
Ding is net as hy nou swaarder weeg as die Yammie, wat se jy dan?  ;) :biggrin:
 :pot:

Neewat ek dink nie enige iemand kan n swaarder fiets bou as Yamaha nie .  :imaposer:
 

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,073
  • Thanked: 4 times
    • Pikipiki Overland
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #23 on: October 14, 2010, 05:42:31 pm »
stadig broer jy gaan alweer op die verkeerde pad af. Ons bash sommer jou brand en omdat jy so tekere gegaan het op die Yammie thread oor die gewig, maar gedink jy sal graag die fight hier wil laat aangaan. Ding is net as hy nou swaarder weeg as die Yammie, wat se jy dan?  ;) :biggrin:

Waar het ek gese die 4 sillinder Honda gaan ligter wees?

As ek reg onthou het ek gese julle maak te veel van gewig. Miskien moet jy net minder val. ;D Die plekke waar die bikes designed is om te ry is nie die doodsakker nie. Die regte bikes vir sulke trips is 660's, maar weereens, lyk my nie 660 is genoeg compensation vir almal nie ;D

Eish TR, jy het nie so gese nie, maaaaaar jy was hard op die ST thread oor die gewigs ding van die ander bikes. Nee man kom nou fokus, fokus of sit neer die rum en coke dis nog te vroeg.  :biggrin:

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,673
  • Thanked: 17 times
  • Dinosaur
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #24 on: October 14, 2010, 05:48:12 pm »
 

Offline Fenderbender

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,560
  • Thanked: 1 times
  • Robertson
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #25 on: October 14, 2010, 05:55:26 pm »
Ai jule mannetjies met julle 2 stroke masjientjies , waar kry jy hierdie invloede Etienne ?
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,673
  • Thanked: 17 times
  • Dinosaur
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #26 on: October 14, 2010, 05:57:23 pm »
Ai jule mannetjies met julle 2 stroke masjientjies , waar kry jy hierdie invloede Etienne ?

By google!

btw. Ek't noudiedag bietjie saam't Roelf  Du preez gery, hy vertel my jy wheelie al van kleintyd af so lekker
 

Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Bachelor Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,854
  • Thanked: 76 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #27 on: October 14, 2010, 05:59:38 pm »
Aaah...it's so nice to see the S10, BMW & now the Honda being compared....it's a great weight off us KTM'ers.... :ricky:
'Routine is the thief of time'
 

Offline JourneyMan

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,797
  • Thanked: 2 times
  • Pretoria
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #28 on: October 14, 2010, 06:00:56 pm »
 :biggrin: :biggrin:
He who angers you, controls you.
 

Offline IDR

  • <insert bias disclaimer here>
  • Administrator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,614
  • Thanked: 63 times
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #29 on: October 14, 2010, 06:03:31 pm »
As ek reg onthou het ek gese julle maak te veel van gewig...

Dis net ouens met swaar bikes en swaar pense wat sulke kak kwyt raak.  ;D

Jy met jou CTX is 'n perfekte voorbeeld - daai ding kon gaan net waar jy wou - kan jou TA dit doen?  When it comes to going off the beaten track, gaan baie gewig die EERSTE probleem wees.
The three things you need to fix anything in the universe: duct tape, WD-40 and a hammer.  If it moves and it shouldn't, use the duct tape.  If it doesn't move and it should, use the WD-40.  Otherwise use the hammer.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #30 on: October 14, 2010, 06:47:09 pm »
Daarmee stry ek nie, maar ons mis mekaar. Ek se net mense moet nie verwag dat 'n 1200 DS bike <200kg gaan wees nie. Gaan nie gebeur nie.

Ek se ook dat as jy op plekke wil ry waar daai gewig so groot verskil gaan maak moet jy nie tussen die 1200 bikes soek nie. Daarvoor is die middelklas scramblers daar.
 

Offline IDR

  • <insert bias disclaimer here>
  • Administrator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,614
  • Thanked: 63 times
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #31 on: October 14, 2010, 07:49:14 pm »
Daarmee stry ek nie, maar ons mis mekaar. Ek se net mense moet nie verwag dat 'n 1200 DS bike <200kg gaan wees nie. Gaan nie gebeur nie.

Ek se ook dat as jy op plekke wil ry waar daai gewig so groot verskil gaan maak moet jy nie tussen die 1200 bikes soek nie. Daarvoor is die middelklas scramblers daar.

Fair enough, maar dis belangrik om die konteks duidelik te maak as jy sÍ iemand maak te veel van gewig.
The three things you need to fix anything in the universe: duct tape, WD-40 and a hammer.  If it moves and it shouldn't, use the duct tape.  If it doesn't move and it should, use the WD-40.  Otherwise use the hammer.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #32 on: October 14, 2010, 09:48:26 pm »
OK. Mense maak te veel van die gewig van 1200 Dirt Tourers. As die gewig gaan pla, kyk jy na die verkeerde klas bike.

Nou kom die probleem in. Klein piele'tjie wil niks NIKS anders as die grootste engine he nie, maar klein piele'tjie wil ook graag bewys dat hy die hardcore'ste is. ;D Die groot'ste bike en die "hardcore'ste" terrein gaan nie saam nie...

Nou kom kla hulle hier ;D
« Last Edit: October 14, 2010, 09:49:17 pm by Trailrider »
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,673
  • Thanked: 17 times
  • Dinosaur
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #33 on: October 14, 2010, 09:55:12 pm »
TR jy plaas te veel emphasis op "die bike is te groot vir die terrein" jy kan 'n "groot bike" in "klein bike" terrein net so lekker ry, dit vat net tegniek en confidence!



...en as die bike omneuk 'n groot budget :D
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #34 on: October 14, 2010, 10:05:22 pm »
Ek weet. Ek ry definitief my TA in erger terrein as wat die designer ooit bedoel het. Dis nie die punt nie.

Dit gaan oor die gewig ding. Moenie kla as jy 'n 1200 koop en hy weeg te veel nie. Jy weet mos voor die tyd wat jy koop. As jy lig geraak wil wees oor gewig, koop 'n ligter bike! Dis mos maklik. Maar nou WIL sommige mense die grootste engine he EN die hardcore'ste trips doen. Dit pas nie, maar sommige wil mos "iets" bewys. :imaposer:

Dis my punt.

Daar IS 'n DS bike op die mark vir elke moontlike situasie. Mense moet nie hulle "over compensation" op 'n engine doen en dan kla as die ding nie 'n MX bike is nie.

As jy 'n dirt tourer koop, doen dirt touring. DS bikes by definisie is 'n compromise. Daar is nie 'n perfekte een nie. Koop dan liewer vyf bikes. Maar moenie hier kom kla as jou "manhood extension" nie alles kan doen nie. GEEN DS bike kan ALLES die beste doen nie.

Koop net die regte bike vir jou tipe riding. En as jy MOET over compensate, leef met die te"kort"kominge saam. :imaposer:
« Last Edit: October 14, 2010, 10:07:32 pm by Trailrider »
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,966
  • Thanked: 77 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #35 on: October 14, 2010, 10:09:19 pm »
Very much the same lines as the Super Ten!

I am a Honda fan, but will wait and see, oh, and btw, I suppose i am classified as one of your klein pielietjies, but i tell you what, my wife does not say that, she had a wonderful trip last weekend on the back of the GSA :P
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #36 on: October 14, 2010, 10:14:36 pm »
No no no

Moenie veralgemeen nie. Ek ken hordes mense op 1200's wat heel tevrede is met wat hulle gekoop het.

Ek praat van ouens wat kla dat 'n 1200 nie handle soos 'n 250 nie. So ou moet dan liewer 'n scrambler koop dammit. Maar nee, almal moet nou luister na 'n gesanik oor 'n 1200 nie dit of dat is nie. Hy maak almal (veral 1200 eienaars) se tiete lam. As iemand iets kleiners wil he is daar kleiner bikes.

En ek het self 'n GSA gery laas week. ;) En ek het nie gekak en kou nie. Ek weet wat 'n liter klas bike is en nie is nie.
« Last Edit: October 14, 2010, 10:15:03 pm by Trailrider »
 

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,073
  • Thanked: 4 times
    • Pikipiki Overland
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #37 on: October 14, 2010, 10:15:43 pm »
gooi bietjie links van die ouens wat kom bitch hulle 1200's ry nie soos 250's nie  ;)
« Last Edit: October 14, 2010, 10:17:10 pm by michnus »
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,673
  • Thanked: 17 times
  • Dinosaur
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #38 on: October 14, 2010, 10:16:36 pm »
Ek ry definitief my TA in erger terrein as wat die designer ooit bedoel het.

Onmoontlik. Jou bike het dan 'n 19" voorwiel
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 1 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Hey Honda fans, here's your new adventure bike - sucks to be you!
« Reply #39 on: October 14, 2010, 10:22:38 pm »
Ek ry definitief my TA in erger terrein as wat die designer ooit bedoel het.

Onmoontlik. Jou bike het dan 'n 19" voorwiel

Presies! En ek ry oor 'n grasperk soms BobNob Etienne! ;D Moenie eers praat van 'n 10km treinspoor nie. Die bike se dash sal flikker en die suspension sal ontplof!!! :imaposer: