Reviews
4.) Die lekkerste van die lot. Trek lekker maar raak gou uitasem. Nippy, lekker gevoel kom deur die Devlin pyp. Suspensie harder as die ander 3 maar 100% vir verkeer. Het haar gelooi kruis en dwars oor North Cliff. Sy is 'n tert en like om soos 'n tert behandel te word.