Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Pongola 500 - 2010  (Read 5483 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 6,163
  • Thanked: 476 times
  • Never give up.
Pongola 500 - 2010
« on: October 17, 2010, 08:56:36 pm »
Die Pongola 500, 500km vanaf Pongola tot by Mosambiek en terug, hoe moeilik kan dit wees? Toe ek hoor daar is n rooi en groen roete het ek meer op my gemak gevoel, groot was my verbasing toe ek die map sien, rooi groen, selfde roete, rooi het net n extra 5 km in n droe rivier bed, oo hel...waarvoor het ek my ingelaat.

Wel, vrydag het vinniger gekom as wat ek verwag het en teen 2 uur was ek op pad Pongola toe, in die reen, dit het die hele week gereen en ons het 100mm in 24 uur gehad woensdag aand. Ek het die hele tyd die weer dopgehou maar dit wou voorkom of daar n swaar wolk agter my kar aangetrek het, moenie worry nie het almal gese, reen maak die sand hard.... :imaposer:

Daar aangekom was die manne al goed aan die kuier, almal besig met bangmaak stories oor modder, sand en olifante. Al die katte met die dik sterte was ook daar, Alfie, Dallie, Ian Stevens( SA se enigste Dakar motorfiets inskrywing vir 2010) die drie GS trophy manne  en n paar Roof ryers wat bietjie onspanning vir die naweek gesoek het. Richards Baai was goed verteenwoordig met 4 inskrywings, daar was ook n hele paar honne.... :thumleft:

Daar was 39 inskrywing van reg oor die land, die weapons of choise was soos volg;

GS 1150 - 1
GS 1200 ADV - 2
GS 1200 - 1
GS 800 - 6
GS HP2 - 4
KTM 690 - 2
640 - 2
950 - 1
990 - 1
990S - 2
990R - 2
Yamaha 660 tenere - 2
Yamaha S10 - "0"
950 SE - die res....

Ek moes geweet het daar is moeilikheid toe dallie die 2 dokters aan ons voorstel, een vir die engelse ryers - Dean (Deanhp2...maar hy ry nou n SE) en dok Piet van Pongola vir die afrikaanse ryers. Ons het ook elkeen n nommer gekry sodat hulle kon weet wie ons is as ons bewisteloos op die grond le en nog n plakker met al die emergency nommers wat ons op ons bikes moes plak.....4 Toyota landcruisers met 2 rigting radio's om na alle casavac gevalle om te sien....dit was darem n riem onder die hart om te weet dat die roetes darem begaanbaar is met 4 x 4's.

Vrydag aand was ek getuister met nagmerries oor modderswem en sandmonsters...2 uur skrik ek wakker soos die donderweer slaan, dit reen dat die biesies bewe maar oor 5 ure ry ons bike my hart klop in my keel, waar is my medical aid Kaart? is my testament in orde? wat gaan van my bike word? Ek bel my vrou, sy vra of ek gedrink het....

dan, die oomblik van waarheid...tyd om op te staan, ek kyk deur die venster...die son skyn...ek kry weer hoop...life is good...
Na n stewige ontbyt en n kort riders briefing val ons in die pad....( figuurlik gesproke natuurlik... :peepwall:
Die eerste 10km van die 500 was maar redelik sonder insedent, hard gravel, soos hulle se, die reen het nie veel van n indruk op die gravel gehad nie, daar was orals flaggies gemerk op die GPS, het later uitgevind dis nie waypoints nie...dit was daar om ons hoop te gee, soos in die oorlogstye....hoop om oorlewing... ;D

Die eerste moeilikheid was om die draai, jy kan sommer sien daar is k@k as die voorste jaers skielik in 3 verskillende rigting invaar, die probeem met modder is dat daar geen voorgeskrewe reels is hoe om dit te hanteer nie, en as jy sien die ou wat voor jou ry (hy is voor want hy is meer geskool in die tipe van ding as jy..n natural picking order kan jy maar se) sy ert af val het jy nie n keuse as om maar te hoop dat jy nie iets ernstig breek nie...

daar was n verskydenheid van oppervlaktes, rooi modder, swart modder...ja daai tipe wat klou soos stront aan n wolkombers, geel modder, hard gravel (my woord vir die maand....) slippery gravel, snottery gravel en dan was daar nog ook die tipes sand...wit sand, geel sand, swart sand en my gunsteling, oranje sand...dit is net die kleur klassifikasie...daar is dan nog ook die size klassifikasie...babapoeier, koeksoda, en suiker. :ricky:

Hier is n paar foto's...
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 6,163
  • Thanked: 476 times
  • Never give up.
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #1 on: October 17, 2010, 09:27:07 pm »
daar was 3 tipe ryers, die wat die shark oorwinning gesien het, die wat die vrystaat nederlaag aanskou het en die wat die hi lights op supersport 2 gemis het.


KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,868
  • Thanked: 82 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #2 on: October 17, 2010, 10:26:11 pm »
Looks hectic in the mud Chicco? :eek7:
'Routine is the thief of time'
 

Offline JO GSA

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: North West
  • Posts: 1,019
  • XT660R Wheeeeeeeee......
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #3 on: October 17, 2010, 10:56:11 pm »
Nice...
a Great man is known by how he treats people that can't do anything for him.
Curry Blake

It's all good, all of the time.
Johan Smith
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 6,163
  • Thanked: 476 times
  • Never give up.
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #4 on: October 18, 2010, 07:24:52 am »
Van die bikes, die GS is nogal iets vir die oog. Na die dag was daar vele bespreking oor watter bike die beste vir die tipe kondisies is, almal het maar sy voordele en nadele maar wat my laat regop sit het was die aanmerkings oor die 990 wat beter in die sand is as die SE, blykbaar MOET jy n steering damper op die SE he ander loop hy net die heeltyd en sy koppie se nee...nee...nee.....in die sand.
Daar was ook n paar manne wat gekonvert het vanaf die HP2 na die SE toe..iets oor die regterkantse cylinderhead... :peepwall:

Daar was net een casulty vir die dag, n GS 800 wat gebokspring het en sy eienaar lelik afgegooi het...Die bike was nuut, 700km...die ou het darem niks gebreek nie.
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline The Badger

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,184
  • Thanked: 2 times
  • Thank you SADF
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #5 on: October 18, 2010, 07:38:00 am »
Looks like fun was had by all. Thanks Chicco.
Good friends and fresh mud......

It is not about what you ride...... but WHO you ride with !
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 6,163
  • Thanked: 476 times
  • Never give up.
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #6 on: October 18, 2010, 07:51:00 am »
Die is beslis n event wat enige adventure rider wat bietjie meer soek moet doen, extreme adventure :thumleft:

KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline letsgofishing

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,140
  • Sedgefield, Garden Route
    • http://www.mikekaplandesign.com
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #7 on: October 18, 2010, 08:01:06 am »
Nice going Chicco - that mud lokks a bit hectic in places :thumleft:
There is nothing you can do about the past and you can't predict the future...all you have is the now...live it to the fullest.

www.mikekaplandesign.com
 

Offline Winston

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 978
  • Thanked: 5 times
  • Empangeni
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #8 on: October 18, 2010, 09:02:02 am »
Well done on you guys Chico. I bumped into Rymond at the canal just after he got back from that trip. His big grin smile said everything.
 

Offline domstes

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,511
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #9 on: October 18, 2010, 09:22:39 am »
Man this looks like FUN!

I shall see if I can find my nuts by next year and enter.  :)
 

Offline Brandt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #10 on: October 18, 2010, 09:46:53 am »
 :ricky: :ricky: Nice  :ricky:
 

Offline Huggels

  • The Friendly
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 767
  • Be a man what counts
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #11 on: October 18, 2010, 11:57:43 am »
Baie nice, dankie  :thumleft:
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,757
  • Thanked: 1334 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #12 on: October 18, 2010, 12:32:54 pm »
Self bietjie modderpad gery Saterdag.
Net sodra jy dink jy weet hoe dan kry jy n harde klap!!
Nice phodies Chicco.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Sithe

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,310
  • Thanked: 9 times
  • gewig versplasing
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #13 on: October 18, 2010, 01:19:12 pm »
That's hardcore stuff there Chicco ... respect ... nice action there in the sand pit as well... one day  :thumleft:

The guy on the 800 is gonna have migraines for some time looking at the helmet

I operate at a level supreme to the devil
 

Offline EddieS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 131
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #14 on: October 18, 2010, 01:22:34 pm »
Manne, dit was lekkerrrr!!!!!!!.

Dankie aan Dallie en Maryanne, julle gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek gaan defnitief die roete weer doen, dan kan ek dalk om my rondkyk en kikkies neem. Ek het die hele dag niks gesien nie, behalwe modder en sand.

Ernie, Raymond, Pieter en Nico dit was 'n voorreg.
IT200, VFR800, XT660R, XT660Z
 

Offline Mark Hardy

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,386
  • Thanked: 3 times
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #15 on: October 18, 2010, 01:36:10 pm »
 :thumleft:  That must have been a lekker ride. Nice one Chicco  :thumleft:
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 6,163
  • Thanked: 476 times
  • Never give up.
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #16 on: October 18, 2010, 01:40:28 pm »
Manne, dit was lekkerrrr!!!!!!!.

Dankie aan Dallie en Maryanne, julle gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek gaan defnitief die roete weer doen, dan kan ek dalk om my rondkyk en kikkies neem. Ek het die hele dag niks gesien nie, behalwe modder en sand.

Ernie, Raymond, Pieter en Nico dit was 'n voorreg.

stem saam, 2 dae behoort beter te werk, slaap sommer oor in Ponta. :thumleft:
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,600
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #17 on: October 18, 2010, 01:46:53 pm »
Lekker een Chicco.  Is dit Roger wat met sy wit 800 geval het?
There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 6,163
  • Thanked: 476 times
  • Never give up.
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #18 on: October 18, 2010, 02:24:22 pm »
Lekker een Chicco.  Is dit Roger wat met sy wit 800 geval het?

nee gelukkig nie, Roger, Gerber en die ander ou (het sy naam vergeet...) het dit maar rustig gevat, wil nie seerkry net voor die GS Trophy nie, dit was n maat van Swaziland wat so geval het, Roger kyk net watse parte hy kan score.... ;D

KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline Sithe

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,310
  • Thanked: 9 times
  • gewig versplasing
Re: Pongola 500 - 2010
« Reply #19 on: October 18, 2010, 02:36:32 pm »
So did you do the whole route Chicco and how did it take you ?

Is the route on public roads ... one day will you take me ?
I operate at a level supreme to the devil