Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Back from the Van der Kloofbash !  (Read 21354 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • Thanked: 1 times
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #160 on: November 01, 2010, 07:43:10 pm »
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?
daar was sober mense ook Pleco....mense wat actually gaan bike ry het  saterdag....die bash gaan oor jou mede ryers geniet vir my, en dinge te doen wat jy in gemeen het...as dit dan vir sommiges saamdrink is...is dit ook seker goed?Kom gerus na die volgende ene,, en doen net wat jy lus is voor... :thumleft:

Nee wat, ek krap sommer maar so bietjie. Hierdie ouens gaan aan asof hulle nou net van n matriekafskeid after party af gekom het. :pot:

Ek het darem n nugter dog so hier en daar op n pic gesien!
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!
 

Offline Pote

Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #161 on: November 01, 2010, 07:44:41 pm »
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?
hy het nou net hier kom Stirrr

You always get one!! ::)
 

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • Thanked: 1 times
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #162 on: November 01, 2010, 07:48:06 pm »
Julle ouens is darem touchy!

Dis seker maar die hangovers!

Moenie worry nie. Ek kan myself geniet sonder om gesuip te raak. :pot: Dalk kom drink ek n coke saam met julle volgende jaar. :mwink:

Die nugter ouens het seker nog nie gepost nie. Ek wag maar.
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!
 

Offline Pote

Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #163 on: November 01, 2010, 07:56:45 pm »
Julle ouens is darem touchy!

Dis seker maar die hangovers!

Moenie worry nie. Ek kan myself geniet sonder om gesuip te raak. :pot: Dalk kom drink ek n coke saam met julle volgende jaar. :mwink:

Die nugter ouens het seker nog nie gepost nie. Ek wag maar.
ek was die nugter "ouens" dit was my 1ste bash gewees en alhoewel daar baie manne was wat so bietjie hulp nodig gehad het om regop te staan was daar ook mense wat nie besope was nie, elkeen kan mos seker maar die party geniet soos hy wil.
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,595
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #164 on: November 01, 2010, 08:04:29 pm »
Julle ouens is darem touchy!

Dis seker maar die hangovers!

Moenie worry nie. Ek kan myself geniet sonder om gesuip te raak. :pot: Dalk kom drink ek n coke saam met julle volgende jaar. :mwink:

Die nugter ouens het seker nog nie gepost nie. Ek wag maar.

Nie seker die ouens sal regtig saam jou Coke wil drink nie, ietwat n waste van mix :mwink:
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline seajaykay

  • Forum Vendor
  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 217
  • Tamed Dog
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #165 on: November 01, 2010, 08:08:44 pm »
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?

ons het gaan visgevang, maar ongelukkig kan 'n ou nie visvang sonder om te suip nie. so ons wou nie eintlik suip nie. dit is die visvang se skuld. volgende keer gaan ons volkspele..............ek hoor egter volkspele is meer interresant as 'n ou suip?
Grief is the price you pay for experiencing love
 

Offline GRUNT

Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #166 on: November 01, 2010, 08:09:27 pm »
I think what Pleco is trying to say is "Wow what fun I'm sorry I missed it!"
I am pure Krogan,you should be in awe!
 

Offline Jacko

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,108
  • Thanked: 3 times
  • "Don't be a hater, yo." Riaan Cruywagen
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #167 on: November 01, 2010, 08:09:32 pm »
Julle ouens is darem touchy!

Dis seker maar die hangovers!

Moenie worry nie. Ek kan myself geniet sonder om gesuip te raak. :pot: Dalk kom drink ek n coke saam met julle volgende jaar. :mwink:

Die nugter ouens het seker nog nie gepost nie. Ek wag maar.

Nie seker die ouens sal regtig saam jou Coke wil drink nie, ietwat n waste van mix :mwink:

Fokkit HSK my vriend, dis nou 'n skerp retort.  :imaposer:

Ek suip self nie meer so baie nie (doctor's orders, kug-kug), maar as ek so nou en dan rooiwyn sluk, mag die ander manne maar gekletter raak. Dis oukei. Ek sien nou eers hoe die manne se gyro's gefok raak soos die aand langer word.

Nou's dit my beurt om te lag.  :biggrin:
"The test of a man is not the forum nor the field; not the marketplace nor the amen corner, but at his own fireside. There he lays aside his mask, and you may judge whether he be imp or angel, king or cur, hero or humbug." -  William Cowper Brann
 

Offline Smithey

  • RIP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,222
  • Njam Njam Njam
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #168 on: November 01, 2010, 08:09:57 pm »
Nice one dogs, nice  :thumleft:
 

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • Thanked: 1 times
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #169 on: November 01, 2010, 08:19:55 pm »
I think what Pleco is trying to say is "Wow what fun I'm sorry I missed it!"

About sums it up! It is on my to do list.

But I definitely don't envy the hangovers some guys had. Then they can't even remember how much fun they had.

Ag shame. I almost felt sorry for some of the okes on the morning after pics. Almost. :mwink:
« Last Edit: November 01, 2010, 08:20:59 pm by Pleco »
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!
 

Offline Rickus

Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #170 on: November 01, 2010, 08:21:05 pm »
Ek voel fisies siek.....oorlat ek nie da wassie. :xxbah: :xxbah:


OMVAL EN OPTEL.....
 

Offline seajaykay

  • Forum Vendor
  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 217
  • Tamed Dog
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #171 on: November 01, 2010, 08:22:33 pm »
Ek gaan volgende jaar my eie paal saambring, die dronk ouens het my skaars 'n kans gegee.
Grief is the price you pay for experiencing love
 

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • Thanked: 1 times
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #172 on: November 01, 2010, 08:24:25 pm »
Julle ouens is darem touchy!

Dis seker maar die hangovers!

Moenie worry nie. Ek kan myself geniet sonder om gesuip te raak. :pot: Dalk kom drink ek n coke saam met julle volgende jaar. :mwink:

Die nugter ouens het seker nog nie gepost nie. Ek wag maar.

Nie seker die ouens sal regtig saam jou Coke wil drink nie, ietwat n waste van mix :mwink:

As ek vir die ander ouens dop gooi, dan gooi ek net al hoe meer dop en al hoe minder mix. Dan kom hulle nie eers agter ek drink (mors) hulle mix nie!
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,595
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #173 on: November 01, 2010, 08:25:05 pm »
I think what Pleco is trying to say is "Wow what fun I'm sorry I missed it!"

About sums it up! It is on my to do list.

But I definitely don't envy the hangovers some guys had. Then they can't even remember how much fun they had.

Ag shame. I almost felt sorry for some of the okes on the morning after pics. Almost. :mwink:

You don't have to feel 'almost' sorry for them, it's self inflicted and they're surely grownup enough to live with the consequences  :mwink:

“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,595
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #174 on: November 01, 2010, 08:26:44 pm »
Julle ouens is darem touchy!

Dis seker maar die hangovers!

Moenie worry nie. Ek kan myself geniet sonder om gesuip te raak. :pot: Dalk kom drink ek n coke saam met julle volgende jaar. :mwink:

Die nugter ouens het seker nog nie gepost nie. Ek wag maar.

Nie seker die ouens sal regtig saam jou Coke wil drink nie, ietwat n waste van mix :mwink:

As ek vir die ander ouens dop gooi, dan gooi ek net al hoe meer dop en al hoe minder mix. Dan kom hulle nie eers agter ek drink (mors) hulle mix nie!

En dan kry jy lekker? Ai boet, jy's eienaardig.
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Online Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 19,190
  • Thanked: 674 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #175 on: November 01, 2010, 08:39:54 pm »
Nice one dogs, nice  :thumleft:

Smithey, it was ugly, ugly, you would have enjoyed it 8)
An aspiring Coddiwompler
I want to grow my own food, looking for Bacon seeds
 

Offline Raka

  • Vendor
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,554
  • Thanked: 8 times
  • Die Dominee
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #176 on: November 01, 2010, 08:43:44 pm »
As ek nie wen nie gaan ek volgende jaar n koffie/coke bash reel saammet Pleco, want ek het regtig my bes gegee ! >:D

PS: Pleco , drank is nie die begin en einde van n party/bash nie, dit kos egter mense met vaste beginsels en sterk karaktertrekke om te kan drink, die uitwerking te verwerk sonder om  medemense te verontrief of  n vark van jouself te maak.
Die Bash is in my kalender een van die min geleenthede wat ek het om myself vrye teuls tegee in die vertroue dat my mede
"Wilddogs" in dieselfde gees my mannewales so sal hanteer .Kom volgende jaar saam en ek dink jy sal aangenaam verras wees met  die deursnee basher !
 :deal:
...en asb. hierdie is "all tongue in the cheek", ek is regtig nie "touchy" nie ! :thumleft:
 

Online Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 19,190
  • Thanked: 674 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #177 on: November 01, 2010, 08:44:48 pm »
I think what Pleco is trying to say is "Wow what fun I'm sorry I missed it!"

About sums it up! It is on my to do list.

But I definitely don't envy the hangovers some guys had. Then they can't even remember how much fun they had.

Ag shame. I almost felt sorry for some of the okes on the morning after pics. Almost. :mwink:

You don't have to feel 'almost' sorry for them, it's self inflicted and they're surely grownup enough to live with the consequences  :mwink:



Growing old is a fact of life, growing up is optional :biggrin:
An aspiring Coddiwompler
I want to grow my own food, looking for Bacon seeds
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,595
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #178 on: November 01, 2010, 08:46:03 pm »
@ Raka - Komende van n dominee moet ek jou glo :pot:
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Raka

  • Vendor
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,554
  • Thanked: 8 times
  • Die Dominee
Re: Back from the Van der Kloofbash !
« Reply #179 on: November 01, 2010, 09:09:41 pm »
As ek nie wen nie gaan ek volgende jaar n koffie/coke bash reel saammet Pleco, want ek het regtig my bes gegee ! >:D

PS: Pleco , drank is nie die begin en einde van n party/bash nie, dit kos egter mense met vaste beginsels en sterk karaktertrekke om te kan drink, die uitwerking te verwerk sonder om  medemense te verontrief of  n vark van jouself te maak.
Die Bash is in my kalender een van die min geleenthede wat ek het om myself vrye teuls tegee in die vertroue dat my mede
"Wilddogs" in dieselfde gees my mannewales so sal hanteer .Kom volgende jaar saam en ek dink jy sal aangenaam verras wees met  die deursnee basher !
 :deal:
...en asb. hierdie is "all tongue in the cheek", ek is regtig nie "touchy" nie ! :thumleft:
Amper vergeet ek die"password" pui

A