0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Veilig terug!Jammer as ek iemand wakker gemaak het toe ek 04h00 terug ry Kaap toe. Het 12h30 in Somerset aangekom.Dankie aan die organiseerders. Dit was moerse lekker.Lekker om so baie nice mense te kon ontmoet.
Quote from: Watermat on October 31, 2010, 08:26:18 pmVeilig terug!Jammer as ek iemand wakker gemaak het toe ek 04h00 terug ry Kaap toe. Het 12h30 in Somerset aangekom.Dankie aan die organiseerders. Dit was moerse lekker.Lekker om so baie nice mense te kon ontmoet.Jy het laat sleep!
Ek wil net namens Oubok dankie se vir die groot geskenk wat sy vir ons gewen het met die lucky draw,n Bikercom communication system. Dankie aan die sponser. Chris dis n dubbel set.
hehe. Did you remember to bring your name Raka? Awesome party. Thanks to all who attended en dat julle so soet is. Bike Rally? WTF? The rally okes will kill us if they find out we did not keep their name high.
The 3 young and unmarried young ladies in town are also disappointed.