0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?
Quote from: Pleco on November 01, 2010, 07:14:51 pmEk wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?Miskien moet jy 'n bash bywoon en vir jouself besluit.Jou selfbekakking pas nie hierdie thread nie, begin 'n nuwe in R&P
Quote from: GRUNT on November 01, 2010, 08:09:27 pmI think what Pleco is trying to say is "Wow what fun I'm sorry I missed it!"About sums it up! It is on my to do list.But I definitely don't envy the hangovers some guys had. Then they can't even remember how much fun they had.Ag shame. I almost felt sorry for some of the okes on the morning after pics. Almost.
I think what Pleco is trying to say is "Wow what fun I'm sorry I missed it!"