FOTO POST TO THIS THREAD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

rightless

Race Dog
Joined
Mar 25, 2010
Messages
651
Reaction score
46
Location
Robertson
Bike
Yamaha XT 660 Z
Esh man , ek nog tegnologies gestremd en weet nou nog nie hoe om pics op te sit nie
Het stap vir stap verduideliking nodig.
Enige iemand wat miskien kan help...?
Was die naweek by wilddogs saamtrek naby Villiersdorp.
Het saam buddies opgery tot bo op Jonaskop 1700 meter bo seevlak en wil graag die asemrowende pics opsit
Cheers
 
Top