Snafu, ek het nou die dag by Trac Mac in Bellville n 14 tand gekry vir my CRF 230 . Die goed is skaars , hulle het lank gesoek .
Die agterste sprockets is dieselfde as die CRF 250 en 450's s'n .
Met n 14t voor en 50t agter gee jou ratio van 3.57
As jy voor die 13t hou dan hoef jy net die agtersprocket te verander na n 46 tand om dieselfdie ratio te kry as die 14t/50t kombinasie
14t/50t ratio 3.57
13t/46t ratio 3.53