Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek het hulp nodig.  (Read 692 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MDT

Ek het hulp nodig.
« on: November 19, 2010, 12:46:32 pm »
Ek besluit tussen die volgende 4 bikes almal selle prys klas en weet glad nie wat om te kies nie. Ek sal die manne wat ken se advies waardeur.

Rede hoekom ek een soek is om biki rond te neek zone 7 duine ens.

Honda CR 250 R
full pro circuit factory pipe
Full original Honda pipe
Pro taper handle bars
Brand new pro taper grips
New fork plastics (not in pics)
Full spare set of original Honda plastics, with original sticker kit
Honda service Manuel
Spare rental bars
Brand new rear rim and spokes
New front and rear wheel bearings

2007 KX 250
Long range tank and std tank
Side stand
Hand guards
Hyde sump and exhaust guard
net onder 100 ure

2007 Husqvarna TC450
no additional mods
1000 km

RM250 for sale
BRAND NEW clutch plates; clutch basket; piston rings; seals; bearings; kick start; rear brake disk; brake pads; tyres. This bike is like new.
 

Offline atkinse

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 864
  • Thanked: 3 times
  • Stoetbul Mod 101
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #1 on: November 19, 2010, 12:55:37 pm »
Uit die 4 is die Honda die beste koop.

Indien jy kan probeer kyk of jy nie 'n YZ250R (2 Stroke) kan kry nie. Veel beter bike em baie goedkoper om te onderhou.

Sterkte
Work to live, Live to Ride
 

Offline Woestersous

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,113
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #2 on: November 21, 2010, 06:12:36 pm »
Watter prysklas is daai bikes?
Ek geniet my CR baie, het 'n kx250 Hyde sump/pipe guard opgesit met klein mod, my ondervinding met plastiekbikes is beperk, maar die Honda en 2t in die algemeen is "cheap and cheerfull" om te onderhou.
Is 'n CR250R op gumtree met longrange tank en nog ekstras vir R25 000.
OF............ kontak vir Faffie en maak hom 'n offer :thumleft:
 

Offline Rocstompa

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 237
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #3 on: November 21, 2010, 06:46:11 pm »
It would depend on the year model of the CR and RM and the hours on the bike. When the 4 strokes go wrong it costs big money to repair compared to the two strokes.
 

Offline Woestersous

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,113
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #4 on: November 21, 2010, 08:01:08 pm »
The CR on gumtree CT is a 2005 I think. Don't think they changed much from '03 onwards?
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #5 on: November 22, 2010, 12:06:40 am »
You cantgo wrong with the CR  :laughing4:
 

Offline dieterf

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #6 on: November 22, 2010, 06:01:21 am »
what is your budget?

as a current 950 owner i would suggest a KTM300!

i have one, PM me.
 

Offline MDT

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #7 on: November 24, 2010, 02:51:58 pm »
Baie dankie vir almal se hulp het toe op die ou einde n vriend se fiets van wellington gevat.

Hopelik teen die naweek ini garage...

 

Offline Woestersous

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,113
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #8 on: November 24, 2010, 02:56:22 pm »
Kug, kug, uuuuhhhmm..........kleur???????
 

Offline MDT

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #9 on: November 24, 2010, 03:00:10 pm »
Kug, kug, uuuuhhhmm..........kleur???????


Hoe nou ek volg nie. ja ek is stadig...
 

Offline Woestersous

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,113
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #10 on: November 24, 2010, 03:01:54 pm »
Watter brand? Ek's op sel, nie pc.
 

Offline dieterf

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #11 on: November 24, 2010, 03:03:21 pm »
congrats-looks nice  :thumleft

KTM300is better
 

Offline Woestersous

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,113
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #12 on: November 24, 2010, 03:08:33 pm »
Nice, die 300's verkoop goed, paar nice keuses, KTM, GasGas, Husaberg & Husky !!!!! Seriaaaas koil!
 

Offline MDT

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #13 on: November 24, 2010, 03:13:50 pm »
Die bike het die volgende gehaad en goeie friend van my foto doen nie die bike justice nie

Kawasaki KX 250 F Year 2007
 
Serviced by CPR Racing - Just had a service
Brand new Plastic Kit (Black) Imported from Italy
Brand new Monster Kawasaki Sticker Kit
Brand new back tyre (Maxxi) - CPR Racing
Brand new front and back sprocket - CPR Racing
Brand new chain - CPR Racing
Brand new throttle cable
Brand new clutch cable
 
 

Offline dieterf

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #14 on: November 24, 2010, 03:17:28 pm »
mag ons vra hoeveel...............
 

Offline MDT

Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #15 on: November 24, 2010, 03:19:05 pm »
Ek dink ek het n heel goeie deal by n friend gekry en ek dink verseker gehelp dat ons friende is het 25k betaal weti enige opinies oor die prys?
 

Offline Woestersous

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,113
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #16 on: November 24, 2010, 03:25:01 pm »
Klink na goeie prys ve my. Ken nie die 4t bikes nie, maar dink die Kawasaki's word te maklik afgeskiet agv tekort aan pimp value......
 

Offline GJ

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 650
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #17 on: November 24, 2010, 03:55:48 pm »
sterkte,jy dit nodig,hulle swaar op  valves
 

Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #18 on: November 24, 2010, 04:04:37 pm »
Ek dink ek het n heel goeie deal by n friend gekry en ek dink verseker gehelp dat ons friende is het 25k betaal weti enige opinies oor die prys?
Die nie APPELS se fiets gewees nie?
 

Offline CR 250 R IDA

  • Puppy
  • *
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 11
Re: Ek het hulp nodig.
« Reply #19 on: November 24, 2010, 05:10:37 pm »
Stem saam met GJ jy gaan die bank breek met onderhoud op die 4t . 2t is baie goedkooper om te fix :-[
CR 250 R