Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)  (Read 3381 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline h/hh

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 182
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #20 on: November 26, 2010, 02:41:40 pm »
Spoorweg Kroeg in Howick
800LG
PitBike - (690R)
F650GS Dakar (Rebuilt in progress)

"Too often ... would men boast only of the miles covered that day, rarely of what they had seen." - Louis L'Amour (1908-1988)
 
Offline KAROODONKIE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #21 on: November 29, 2010, 11:55:20 am »
Spoorweg Kroeg in Howick
Lyk na `n baie rowwe plek daai .....  :laughing4:  :laughing4:
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,232
  • Thanked: 47 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #22 on: November 29, 2010, 12:19:24 pm »
Winburg Hotel - jou lekka ding!!  :biggrin:

My moer! Dit bring nou herinneringe terug, Karoodonkie! Ek het eksplorasie in daai area gedoen so biki meer as 20 jaar gelede. Het elke aand in daai kroeg gesit en my veldwerk opgeteken. Die kroegman het deeltyds opera gesing in Bftn, en hy KON sing! En hy kon drink ook - ek het maar elke aand so self uitgewerk wat ek hom skuld en die geld op die "counter" gelos, want dan kon hy nie meer so lekker optel nie.

En elke aand het die spietkop en sy vrou so 2 doppies kom drink, sy met 'n blommerige katoenrok en hy met 'n "net vest" en sy "std issue" krimpelienbroek en swart skoene. More-oggend dan waai ek vir hom as ek deur sy "speed trap" jaag...

Goeie tye, goeie mense.
 
Offline KAROODONKIE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #23 on: November 30, 2010, 07:24:25 am »

Ek het `n vriend da met `n wildsplaas oppad Marquat toe. Die Hotel is natuurlik altyd `n goeie tydverdryf ... Lieflike plek , lekke mense en Biker-friendly!!!  :thumleft:
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline Poenjas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 600
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #24 on: November 30, 2010, 07:53:07 am »
Sabie, can't remember the place's name...
Hou vas! Pappa gaan vinnig ry!
 
Offline Poenjas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 600
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #25 on: November 30, 2010, 08:32:00 am »
Hier sit die manne in die...
Hou vas! Pappa gaan vinnig ry!
 
Offline KaTooM.RSA

Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #26 on: December 29, 2010, 04:14:08 pm »
Angie's G-Spot
Whats the worst that can happen?!?!
 
Offline KAROODONKIE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #27 on: January 18, 2011, 09:15:29 am »
Angies G-Spot
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline KAROODONKIE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #28 on: January 18, 2011, 09:18:06 am »
Laingsburg Hotel
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #29 on: January 18, 2011, 10:02:28 am »
Karoodonkie .................. jy moet jou naam verander na Pubcrawler  :biggrin:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 
Offline KAROODONKIE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #30 on: January 18, 2011, 10:49:24 am »
Karoodonkie .................. jy moet jou naam verander na Pubcrawler  :biggrin:
Oompie Foe-rie, moenie so skynheilig wees nie  .........
....... ons raak ALMAL dors!!!
 :drif:  :drif:  :drif:
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,540
  • Thanked: 6 times
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #31 on: October 08, 2011, 08:11:09 pm »
Plankies - Pringlebaai

Offline Lone Wolf

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 68
  • pog mo thoin!
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #32 on: October 10, 2011, 06:50:37 am »
n  wyn plaas waar hulle die  "black oyster catcher" wyn maak
Three sheets to the wind.... Three sheets to the wind...
 
Offline Lone Wolf

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 68
  • pog mo thoin!
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #33 on: October 10, 2011, 06:52:51 am »
die " British bull dog " in kommiekie...
Three sheets to the wind.... Three sheets to the wind...
 
Offline Lone Wolf

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 68
  • pog mo thoin!
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #34 on: October 10, 2011, 06:54:09 am »
n  wyn plaas waar hulle die  "black oyster catcher" wyn maak
O ja dit is buite Elim...
Three sheets to the wind.... Three sheets to the wind...
 
Offline Dogboxelectric

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,063
  • SANI- So not done with Lesotho
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #35 on: October 10, 2011, 07:07:08 am »
This is one moer of a Pub Crawl! Same guys in most of the Shots.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Great Ride report by the way.  ;D
Mesmerising stuff?!?
Honda XR650L 2011
Kawasaki Versys 650 2014
 
Offline Bergie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,689
  • WD# 3825
    • Hydra
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #36 on: October 10, 2011, 12:18:41 pm »
Almal was al daar

Blessed are the Cracked for they are the ones who let in the light.
 
Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,540
  • Thanked: 6 times
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #37 on: October 10, 2011, 12:51:10 pm »
Ronnie die Barman se vlegsel is ook moer toe en 'n pankop bygekry  :biggrin:

Toe ons laas daar was

« Last Edit: October 10, 2011, 12:58:27 pm by dual »
 
Offline Breytec

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 35
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #38 on: October 10, 2011, 04:21:56 pm »
At se gat:  Alldays en iewers in Graskop

There is a theory which states that if ever anybody discovers exactly what the Universe is for, and why it is here, it will instantly disappear and be replaced by something even more bizarre and inexplicable.

There is another theory which states that this has already happened.
 
Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,569
  • Thanked: 7 times
  • Self proclaimed Rebel Dogz alpha male
Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
« Reply #39 on: October 10, 2011, 10:23:36 pm »
Jacobsdal oppad van der Kloof toe verlede jaar
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!