HP2 Jamboree 2011 - Kamp Kalahari (Amptelik/Official)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jacko

Grey Hound
Joined
Apr 21, 2006
Messages
6,134
Reaction score
40
Location
Denver, Colorado
Bike
Hildebrand & Wolfmuller (all models)
Admin announcement: The other thread was started with the best intentions possible, but I cannot manage it. We need polls and stuff, so I've started this one. Unfortunately the mods cannot merge the two, so please post here from now on.  :thumleft

Guys HP2 Jamboree 2011 "Kamp Kalahari" will be held at the Witsand Nature Resort in the Kalahari on 13 and 14 May 2011.

Die 12de en 15de is reisdae soontoe en terug.

Here are the details to book, along with the costs:

Die Chalets se tariewe is n bietjie gekompliseerd - ons het n basiese tarief van R1060 vir die eerste 3 mense (maw R335.33 per persoon en daarna R310 per addisionele persoon per nag.  Die chalets het 3 kamers, dus neem ek aan daar sal tog maar net 3 mense per chalet wees - ouens sal nie wil deel nie. Met ander woorde, as n ou alleen in die chalet wil wees gaan dit hom R1060 per nag kos, maar as hulle 3 mense is, gaan dit nog steeds R1060 per nag wees.

Die bungalows deel n ablusie blok. Dis netjies en daars niks grillerig aan hulle nie maar dis BAIE basies (n kamer met twee dennehout enkelbeddens in elk. Hulle is R160 per persoon per nag. Ek is n bietjie huiwerig om hulle aan te beveel - dis maar soos n "backpackers". Kampering is R90.00 per persoon per nag.

Mense kan telefonies op 0832347573 en/of via witsandkalahari@telkomsa bespreek. Dis dalk veiliger om vir Jeanene ([email protected]) ook in te copy op die eposse want hulle telkomsa adres gee hulle baie probleme.

Verblyfopsies:

Chalets:                R335.33 per persoon per nag
Bungaslows:        R160.00 per persoon per nag
Kampering:          R  90.00 per persoon per nag

4x4 roete              R  50.00 per bike (eenmalig) - indien ons dit gebruik - daar is ander ryplek nader aan Witsand. This to be decided at venue. - Jaco

Die spyseniering en koste is as volg:

Ontbyt:  Roereier, Toast, Spek, Tee en Koffie R50.00 pp
Middagete:  Boereworsrol en tamatiesmoor (2 per persoon) R35.00 pp
Aandete:  Braaipakkie met bykosse, mengelslaai, kaasbroodjies, aantappelgereg R130pp


So watook al julle kies, las R480 by vir 2 dae se etes plus ontbyt die Sondagoggend.

Julle kan Jeanene Jessnitz kontak by [email protected] of bel by 0836562117 (w) 0832642223 (h).

En ja, daar gaan al van Donderdagaand 'n cash bar wees.

En onthou om julle forumname as reference te gebruik vir besprekings.
 
Top