Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: my pad werk toe....  (Read 353 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline mcpan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: North West
  • Posts: 505
my pad werk toe....
« on: December 18, 2010, 07:09:08 am »
dis my pad na my werk toe net na n reen dag.......









sand...mud...water...rocks.... now thats life!!!!
 

Offline ThysBasson

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 965
  • Ultimate Adventure
Re: my pad werk toe....
« Reply #1 on: December 18, 2010, 08:50:16 am »
Die datums op die foto's is seker verkeerd. Was dit met eergister se reen?
2010 BMW R1200 GS ADVENTURE
YAMAHA BIGBEAR 250
HONDA XR 200 R
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: my pad werk toe....
« Reply #2 on: December 18, 2010, 09:07:19 am »
Ek gaan jou binnekort kontak dan ry ons n bietjie, die 'stof van die besige lewe en veranderinge moet net eers sak!' Lyk my daai was gister met al 10 sluise oop. Gehoor hulle gaan ooptrek en ek glo dit help om die vuil dam om weer bietjie vars asem te kry! Ek is maar baie lief vir Brits, Harties en die bosveld! Groete :thumleft:
 

Offline houbie

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 94
  • Daar's altyd tyd vir lawwegheid
Re: my pad werk toe....
« Reply #3 on: December 18, 2010, 10:17:47 am »
Leeker man. Ek like dit as mens se pad werk toe sommer so klein avontuurtjie is. Ek werk op die oomlik in Centurion so ry elke oggend ook so bietjie vroer werk toe. Daar is lekker grond/veld paadjies tussen Equestria en Super Sport Park :biggrin: Sal more oggend ook bietjie stop vir n kiekie of 2
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: my pad werk toe....
« Reply #4 on: December 18, 2010, 04:07:14 pm »
Dis goed om te sien almal het weer spoel toilette en lopende water.
 

Offline mcpan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: North West
  • Posts: 505
Re: my pad werk toe....
« Reply #5 on: December 18, 2010, 10:30:06 pm »
 :laughing4: nahaha jaaaa die datum is in sy mai in... wens ek kan dit afhaal. dit was na die woeste reen ja... 8 sluise oop en twee loop bo-oor. iets om te sien! TVB ons moet maanhaarrand  die holidays aanvat....
sand...mud...water...rocks.... now thats life!!!!
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: my pad werk toe....
« Reply #6 on: December 18, 2010, 11:38:20 pm »
Dis reg, verwag binnekort n pm van my. Ongelukkig nie op vakansie, tans begin op n nuwe kontrak in Lephalale {Ellisras} maar het darem gereeld af.Hier is ook awesome paaie, ek kon nog netnie die geleentheid kry nie maar darem is Google Earth vanaand afgelaai op die blikbrein, dit gaan help vir roete beplanning! Cheers
 

Offline Ras

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 1,082
  • Thanked: 18 times
Re: my pad werk toe....
« Reply #7 on: December 19, 2010, 04:42:08 am »
:laughing4: nahaha jaaaa die datum is in sy mai in... wens ek kan dit afhaal. dit was na die woeste reen ja... 8 sluise oop en twee loop bo-oor. iets om te sien! TVB ons moet maanhaarrand  die holidays aanvat....

laat weet my wanneer jul wa ry ek wil saam
 

Offline houbie

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 94
  • Daar's altyd tyd vir lawwegheid
Re: my pad werk toe....
« Reply #8 on: December 19, 2010, 10:13:53 am »
Hier is foto's van toe ek vanoggend werk toe ry, soos beloof gister :ricky:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: my pad werk toe....
« Reply #9 on: December 19, 2010, 11:14:01 am »
Ag lekker! Ek is ook mal daaroor om die dienspaaie van die spoorweg lyne te ry alhoewel ek myself al lelik vasgery het en n pap wiel op so pad gekry het sonder gereedskap....dan kom mens agter die lyf hou nie meer van bike stoot as die jare aangestap het tot in die verkeerde kant van 40 nie! Lol....sal vir my n les wees  :D , gelukkig was dit nog met die klein bike. Mooi rooi op jou KLR, 2009 Model? My vrou wou my ook oorreed om te gaan vir rooi maar 2010 se rooi is 'firetruck' rooi, ek is nie mal daaroor nie (was 14 jaar in die brandweer - oordosis gehad van rooi). Het n stunning swart met groen stickers gekry. 
 

Offline mcpan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: North West
  • Posts: 505
Re: my pad werk toe....
« Reply #10 on: December 19, 2010, 02:24:43 pm »
lekker man.... wel dis nogals interesant... kom ons kyk bietjie watter paaie ouens na hul werk toe ry..... gooi bietjie oppad werk toe pics........  :peepwall:
sand...mud...water...rocks.... now thats life!!!!
 

Offline houbie

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 94
  • Daar's altyd tyd vir lawwegheid
Re: my pad werk toe....
« Reply #11 on: December 19, 2010, 04:31:31 pm »
Dankie TVB. Die klr is gelukkig bietjie vuil so kani sien hoe mooi (ruby) rooi sy rerig is nie. :biggrin: Dit is n 2010 model, gekoop in August die jaar, maar het nog nie weer so n rooi een gesien nie, nie nuut of 2de hans nie.