Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bike trip vannaf mosselbaai  (Read 337 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Bike trip vannaf mosselbaai
« on: December 19, 2010, 06:40:48 pm »
hier is van die fotos van ons eerste bike trippie in mosselbaai, monatu pas to by seweweekspoort, sou verder op gegaan het met die R62 maar vroulief het nie kans gesien vir die reen wat hulle voorspel het vir die kaap area nie, hier is van die fotots van die passe en die verblyf in seweweekspoort, kan dit regtig aanbeveel vir al die honde wat daai rigting wil gaan, hulle het self catering units maar ek het toe gekies om saam met hulle in die huis te bly, omdat ek nie kos saam gery het nie, het ons aandete en ontbyt by hulle in die huis geeet, die lekkerste skaap vleis wat ek nog geet het

Ek het nog nie sulke gasvrye mense ontmoet nie, en sal maklik weer terug gaan om daar te bly

die begin van die trip

Montagu pass
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #1 on: December 19, 2010, 06:43:20 pm »
fotos van die montagu pass, het grondpad vannaf george tot in outshoorn gery
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #2 on: December 19, 2010, 06:45:44 pm »
ons het toe miidag ete geeet in calitzdorp, het toe "arcangel" ontmoet daar waar hy saam met ons gekuier het en toe saam met ons seweweekspoort gery met sy KTM
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #3 on: December 19, 2010, 06:47:54 pm »
nog fotos van seweweekspoort
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #4 on: December 19, 2010, 06:50:38 pm »
foto van arcangel, en die plaas huis waar ons gebly het
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #5 on: December 19, 2010, 06:55:18 pm »
hier is fotos van my liewe vrou wat my gejoin het, mpet haar nog net reg kry vir die reen dan sal ek reg wees vir toekoms trips, baie gelukkig dat sy ook van bike trips hou
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #6 on: December 19, 2010, 07:00:34 pm »
laaste stop was ronnies sex shop voor ons met n grondpad tot by riversdale gery het to by mosselbaai, hoop net dit hou op reen sodat ons kan ry saam met die mosselbaai honde!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:,

 foto van my en my vrou se besigheids kaartjies wat ons in die bar opgesit het, gaan weer daar om ry om  te kyk of dit daar bly teen die bar, volgens die barman bly die goed altyd op die selfde plek
Suzuki RM 250
Blaster
 

Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,376
  • Mossel Bay every other 6 weeks
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #7 on: December 24, 2010, 10:04:44 am »
Lekker foties. Waar in Mosselbaai bly julle?
 

Offline Bring It On

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,833
  • Thanked: 82 times
  • Shaun
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #8 on: December 24, 2010, 10:29:58 am »
Looks like you guys had a Gr8 trip. Can't wait to get around to getting out on the road for a lekker trip again.
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline mazas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 247
Re: Bike trip vannaf mosselbaai
« Reply #9 on: December 25, 2010, 09:59:25 am »
ek is ook nogal weer lus om die  pad te vat al is dit net vir eendag, hoop net die weer speel saam volgende week, moet dalk iets reel, wil nog bietjie knysna toe ry
Suzuki RM 250
Blaster